Rubrieke

Titel: Vriendskap
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In vandag se tyd is ons so gou om vriendskappe te kritiseer, want hoe weet ons werklik dat ons iemand kan vertrou? Miskien is dit juis die punt. Ons weet nie en somtyds vind ons op die harde manier uit dat die persoon wat jy met al jou hartsgeheime vertrou het, die persoon is wat jou in die rug steek. Maar dan is daar daardie vriende, hartsvriende, wat jou optel wanneer jy val. Aan jou stem kan hoor jy voel so bietjie af. Daardie vriende wat wanneer jy hulle bel-alles sal los om met jou te praat en dit is juis daardie vriendskappe wat alles die moeite werd maak. Daar word dikwels gesê dat ons aan ons vriendskappe geken word, maar ek het die afgelope tyd iets baie belangriks besef. Partykeer is jou ware vriende juis die van wie jy dit die minste verwag het. Ek wil vandag 'n uitdaging aan almal rig. Behandel elke persoon wat jou pad kruis soos 'n ware vriend/vriendin, jy weet nooit-dit word dalk die beste vriendskap wat jy ooit sal hê. Soos my Ma altyd sê: "A stranger is just a friend you do not know yet."



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

V
En as jou vertroue in 'n mense of mense is, glo my, is jy in die moeilikheid!
Ek hoop jou nuwe vrienskap word onmisbaar!
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 4 ure oud


Vriendskap
Vriendskap is iemand wat altyd sal luister sonder enige bybedoelings
4 jaar 9 maande 3 weke 5 dae 20 ure oud


vriendskap
Dankie vir die deel en dis soos die Engelse spreekwoord sê "a friend in need is a friend indeed"
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar