Rubrieke

Bladsye:
Titel: Wyshede
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons tyd is nou vinnig besig om uit te loop. Vergun my julle tyd om julle die volgende paar dae te peper met 'n klompie wyshede.
Ek skop sommer vandag af met TYD.

Tyd word aan ons gegee om met die oog op die ewigheid te gebruik.
Anoniem

Moenie tyd mors nie, dis al wat ons het. - Anoniem

Herinneringe is gestolde tyd. - Kobus Antonissen

As mense vir my se: "Ek het nie tyd gehad nie," ruik ek dadelik lont. In nege uit tien gevalle wil hulle eintlik se: "Ek het nie tyd vir jou gehad nie." Hennie Aucamp

Verlore tyd word nooit teruggevind nie. - John H Aughey

Om jou tyd reg te kies is om tyd te spaar. - Francis Bacon

Tyd is 'n stukkie wat uit die ewigheid gesny is. Ronel Burger



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

TK
Wyse woorde
Dankie virr die wyse woorde - dit mag dalk net lei tot nuwe inspirasie
4 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 3 ure oud


Geskenk
Nadat haar man gesterf het, sê die ouer vrou vir die jonge:
,Neem hierdie horlosie wat hy my geskenk het. Dis nie die horlosie wat waardevol is nie, maar die tyd wat ons saam verbring het.'
GvT
4 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

    deur Christo Nel

    Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar