Rubrieke

Titel: Wyshede
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons tyd is nou vinnig besig om uit te loop. Vergun my julle tyd om julle die volgende paar dae te peper met 'n klompie wyshede.
Ek skop sommer vandag af met TYD.

Tyd word aan ons gegee om met die oog op die ewigheid te gebruik.
Anoniem

Moenie tyd mors nie, dis al wat ons het. - Anoniem

Herinneringe is gestolde tyd. - Kobus Antonissen

As mense vir my se: "Ek het nie tyd gehad nie," ruik ek dadelik lont. In nege uit tien gevalle wil hulle eintlik se: "Ek het nie tyd vir jou gehad nie." Hennie Aucamp

Verlore tyd word nooit teruggevind nie. - John H Aughey

Om jou tyd reg te kies is om tyd te spaar. - Francis Bacon

Tyd is 'n stukkie wat uit die ewigheid gesny is. Ronel Burger



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tyd
Pragtig - Herinneringe is gestolde tyd.
3 jaar 8 maande 3 weke 18 ure oud


tyd
Dankie Jan
3 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 9 ure oud


TYD . . .
is altyd aan die loop ja . . . en dankie vir die wyshede so op die nippertjie. Ek sal vandag 'n tydjie probeer afknyp om ook my swanesang hier te sing . . .
3 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar