Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Laaste dankie aan Willem, Carol en al die ander mense wat Woes moontlik gemaak het. Deur Woes het ek ‘n paar jaar gelede die geleentheid gekry om met Koos Kombuis oor my skryfwerk te kommunikeer. Dit was nie net ongelooflik nie, dit het ook ‘n deur vir my oopgemaak wat waarskynlik sonder daardie ondervinding nie sou realiseer nie. Ek wens julle ‘n nuwe hoofstuk vol vreugde en sukses toe. Nogmaals dankie!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dankie
Karin weet jy van Ink.jy kan Anze epos by anzebez@gmail.com as jy sou belangstel
4 jaar 1 week 5 dae 2 ure oud


Dito
GvT
4 jaar 1 week 5 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar