Rubrieke

Titel: 2016
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Miskien 'n ongewone Nuwejaarswens maar:

Ek bly glo aan die mens, soos ek aan die natuur bly glo wanneer ek in die droogste deel van die woestyn 'n blommetjie sien blom.
Phil Bosmans.

Laat ons eerlik wees. Daar wag nie 'n maklike jaar op enige van ons nie, Maar mag elkeen van ons daardie blommetjie in die woestyn raaksien wanneer die juk swaar druk.
Net die mooiste en heel beste seeninge uit Sy hand vir elkeen van ons in 2016.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

2016
So glo elk dat die jaar wat voorlê net sy beste sal lewer.
3 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 8 ure oud


Ano
2016
Mag 2016 daagliks net beter en beter wees as die vorige jaar! En as dit nie is nie, GLO hom beter.
3 jaar 9 maande 2 weke 6 dae 21 ure oud


2016


Baie dankie Janneman vir so 'n pragtige nuwejaarswens. Ek stem saam dat daar maar 'n rowwe pad voorlê, maar ons het mos nog 'n beter blom om op te fokus: Jesus die Christus wat ons in Goddelikke liefde toevou!
Rustige feestyd my Vriend en groete oral!
3 jaar 9 maande 3 weke 2 ure oud


blommetjie
vir jou Jan en vir jou mense n mooi 2016
3 jaar 9 maande 3 weke 8 ure oud


Blommetjie
Ek glo ook so, Jan. Die mooiste, mooiste blomme bloei mos in die woestyn.

Geseënde Nuwe Jaar vir jou en jou gesin!
3 jaar 9 maande 3 weke 10 ure oud


Blommetjie
Dankie, Jan,
vir jou en jou familie ook!
GvT
3 jaar 9 maande 3 weke 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar