Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Daardie oggend, ma, het jy na ons Pa gegaan
Dit was die no.7 waarvan jy gedroom het.
Eers gely, maar genadiglik in 'n koma ingegaan
waar jy weg van alle kontak gegly het.
Ek mis jou, moeksie, jy is nie meer daar nie
Dit is so moeilik maar die lewe gaan aan hier op aarde.
Stuur groete vir dad en ouma en almal wat ons ken.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

vandag, 3 jaar terug, is jy weg van ons, moeksie... ek dink so baie aan jou vandag...wees gelukkig waar jy is met al die ander bekendes... en Jesus.
8 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar