Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hermien is tans in vir 'n heupvervangingsoperasie...sy sal vir 'n geruime tyd afwesig wees hier op Woes. Sy stuur haar liefde aan elkeen en sê sy sal gereeld inloer...ons moet asseblief aan haar dink en vir haar bid in hierdie traumatiese tyd!

Ons gaan jou mis, sterkte en mag die Here deurgaans met jou wees.

Liefde
Ma Linguis



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stuur asb. namens my ook beste wense en spoedige beterskap aan Hermien ... God Bless! x
9 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 22 ure oud


Haai, ek het Hermien se skrywes nogal begin geniet. Baie sterkte.
9 jaar 3 maande 3 weke 2 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar