Rubrieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is duidelik in 'n ander klas. Wel, miskien nie so duidelik nie, maar wel in 'n ander klas.

Ek is agtergeblewe. Ek kan nie soos die ander skrywers die fotos of prentjies op my rekenaar sien nie. Wag 'n bietjie, dalik is dit my REKENAAR wat agtergeblewe is! Of ek dom of oningelig is weet ek nie, maar ek wil ook graag sien hoe lyk die ander "Woesters".

Ek is nou wel net 'n naweekwoester, maar voel nogal sterk deel van die familie. Hulle sê mos 'n mens kan nie jou familie kies nie. Wel, HIER kan ons. Willem is die stamvader.

As iemand my kan sê wat ek verkeerd doen dat ek nie die fotos kan sien nie, ek sal die kursus waardeer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vooruitstrewend
Eureka! My probleem is opgelos. Nou kan ek ook sien hoe 'n paar van julle lyk (nogal nice!).My probleem was Aardvark. Ik tekent nu aan op een oude zoekwerf en waarlikwaar is mijn probleem nu kaput!
13 jaar 5 maande 1 week 2 dae 22 ure oud


Hi Fikkels,
Ek het goeie raad. Dit werk elke keer...
As jy die fotos nie kan sien nie, moet jy:
1) n Nuwe bril kry, of as dit nie werk nie, 2) Jou gesig na die skerm toe draai en as nie een van bogenoemde opsies werk nie, moet jy jou rekenaar aanskakel, bv.

Jy mis nogal baie, veral vandat elke gedig en storie deesdae n mooi foto by het ....
Hehehehegegegege :)

Ek dink nadese wil jy my seker wurg.OI

Het dit nie iets met jou "screen resolution" te doen nie?

Mooi bly,
Carol
13 jaar 5 maande 1 week 6 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Susanna Maria Magdalena

    deur Lorelei

    Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar