Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanaand borrel dit in my an vreugde en dankbaarheid. Wat 'n wonderlike en grote God dien ons nie.
Dave se vrou is onlangs gediagnoseer met baie erge velkanker nadat 'n lelike moesie op haar rug uitgesny is. Daie diep en lange sny met 22 steke. Die spesialis was bang dat die kanker na haar limfkliere versprei het. verlede Dinsdag is kliere onder haar arm uitgesny en gestuur vir ontleding.
Na 'n uiters spanningvolle week en baie, baie gebede van dwarsoor die wereld het ons vandag die uitslae gekry. NEGATIEF, die kanker het nerens heen versprei nie!!!
Ek wil soos die moslems van hulle minarette af vir allah aanbid, van die huis se dak af luidkeels Sy Naam groot maak en verheerliksodat die hele wereld dit kan hoor.
Alida moet nog die Onkoloog gaan sien vir moontlike bestraling, maar ek glo waarlik en opreg dat dit nie eens nodig sal wees nie.
My God doen nie halwe werk nie. As Hy genees, genees Hy volkome!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ano
Lof
Sjoe! Saam met julle dankbaar Jan :-)))))
3 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 3 ure oud


Lof
En saam met julle loof ek hom ook, want hierdie getuienis versterk my geloof ook!!!
3 jaar 11 maande 3 weke 2 dae 22 ure oud


Vreugde en segen
Mag die res 2016 vir julle ook nog vreugde bring!
GvT
3 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 2 ure oud


***
Wonderlike nuus, Jan.
3 jaar 11 maande 3 weke 4 dae oud


Genees
Wonderlik sulke nuus laat 'n mens op nuut besef dat jou gesondheid alles is. Julle gebede is verhoor rede vir groot dankbaarheid.
3 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud


genees
Pragtige getuienis Jan
3 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud


Halleluja!
Ons is saam met julle dankbaar, Jan!
3 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar