Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die ANC gee homself uit as ‘n nie-rassige organisasie, maar ek doen aan die hand dat dit ‘n diep rassistiese organisasie is.
ANC rassisme is geklee in die taal van die bevrydingsideologie en is op ‘n subtiele manier lefkofobies (van Grieks lefko vir wit en fobie vir vrees/haat). Die transformasie van ons samelewing het, volgens Cde Gwede Mantashe, ten doel om ‘wit dominansie’ te vernietig en totaal te vernietig , maar dit is kwansuis nie ‘n stryd teen witmense nie. Hierdie aanmerking is ‘n pragtige voorbeeld van Orwelliaanse ‘doublespeak’. Die sogenaamde dominansie is juis wit omdat dit deur witmense beman (of be-vrou) word, so die stryd is teen witmense. Om wit-dominansie van witmense te onderskei is bloot net semanties – in werklikheid is dit dieselfde ding. Wit kultuur is wit kultuur omdat dit die kultuur van witmense is – dit is nie iets wat apart van witmense staan nie. Daarby, die vernietiging van wit dominansie (onthou dit is wat beskou word as wit dominansie en is geensens te sê dat dit werklik ‘n dominansie is nie) tas die waardigheid van wit mense aan. Dit stuur die boodskap uit dat die kultuur van wit mense afkeuringswaardig is en nie waardig is om beskerm te word nie.
Ek moet sê dat hierdie aanmerking van Cde Gwede my insig gegee het in wat die ware agenda van die ANC is: om wit kultuur te vernietig onder die dekmantel dat dit wit dominansie ongedaan wil maak. Die ANC beskou orals waar wit kultuur teenwoordig is as ‘n teken van wit dominansie. Daarom moet straatname, universiteitsname ens, wat wit kultuur verteenwoordig verander word.
Kortliks: jy kan nie die stryd teen veronderstelde wit dominansie van die stryd teen witmense onderskei nie. En, dus. Om teen wit dominansie te stry is om teen witmense oorlog te verklaar.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wit dominansie
Absoluut waar, en die agenda strek wereld wyd, die ANC (African Communist) is n Joodse, ie Zionistiese baba, een van n honderd deamon spawn spesifiek geprogrameer vir een doel, die vernietiging van wit kultuur.
4 jaar 10 maande 1 week 5 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar