Rubrieke

Titel: ANtwoord op Sussa se happie

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ietsie wat dalk mag help:
wanneer mens lees,kommentaar,eposse lees ens,maak elke keer n ander venstertjie oop...naderhand is jou info bar(of whatever)vol venstertjies....en nog later dan is internetexplorer twee en drie oop....
dit maak dan alles stadiger...(veral die woes-e-pos venstertjies....)..
sorg soveel as moontlik dat net een venstertjie op n slag oop is..(maw,maak die venstertjies in onbruik elke keer toe.....)....dit sal al help..meestal in anyway...
en moenie jou woes e-posse lees deur die e-pos ontvang funksie nie...dit maak alles nog stadiger...
gaan op jou eposse in dmv outlook.
jy kry mos kennisgewing van elke epos



Kommentaar

Weergawe: 1 | 2 jaar 5 maande 1 week 20 ure 30 minute gelede gelewer


Dankie, dankie! hier's gawe manne op ons werf.


Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar