Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Soms, as dit so stil raak, slaan my hart op vlug na waar dit koel en groen is, waar die rivier kronkelend deur die digte bosse gaan en sy pad oop stoot tussen die hoë koppe deur. Ek hoor die visarend se roep en voel die bries oor my gesig soos ek stadig stroomaf dryf. Die koppe styg dig, groen weerskante van my op, teen die wolklose blou in.

Dis net ek en die water en die wind.

Ek sluit my oë en voel hoe dit oop raak bo my, binne my, tot ek opstyg en my lyf dobberend in die water los. Ek word gedra op die wind, gevang in die suigkrag van die dwarrel en soos saad versprei.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Stil . . .
hmmmmm . . . dis 'n heerlike droomreis . . .
4 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 4 ure oud


as dit stil raak
dit klink net na die plek om stil te raak.. mooi gepen
4 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 14 ure oud



Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar