Rubrieke

Titel: Dankie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wonderlike mense van Woes!
Ek wil vandag net so Dankie se vir die heerlike voorreg om hier saam julle te kan kuier! Dit voel of my siel aanklank vind by een en elkeen. Julle is dierbaar!

Mag julle elke liewe dag geseen word met ‘n oorvloed van liefde en mag die lewe, strome van vreugde in jul harte laat reen! :-D

Baie liefde en Woes groete
Adelhaide



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis die KARMA wat die ding doen. En almal van ons het ietsie in gemeen met die ander. 'n Gemis van die een of ander aard en so vul ons mekaar aan.
9 jaar 6 maande 2 weke oud


Jy is een van die wonderlike mense wat ook nou hier tuishoort en ons geniet jou woorde terdeë...seënwense en liefdetjies vir elke mooi dag! Dankie hiervoor!
9 jaar 6 maande 3 weke 2 dae 11 ure oud



Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar