Rubrieke

Titel: DANKIE!!
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dankie aan elkeen van my Woes vriende wat so oorweldigend reageer het op my skrywe Kersgeskenk. Met my sakdoek in die hand het ek elke kommentaar met dankbaarheid gelees. Ek het werklik nie soveel positiewe reaksies verwag nie.
Ek het prober o elkeen van julle persoonlik te bedank maar voeter my ekenaar, of liewer die seine my weer rond. Die een oomblik vries my rekenaar, dan verdwyn alles van die skerm, of daardie gehate woorde " This page cannot be read" veskyn op die skerm. Dan moet ek eers die rekenaar afskakel en van vooraf begin, 3 tot 4 maal voor ek weer iets kan doen.
Vergewe dus asb as jy nie my antwoord op jou kommentaar gekry het nie.
Weereens nederige dank aan elkeen wat kommentaar gelewer het.
Ek het maar net vertel hoe ek werklik groot geword het met bitter arm ouers wat my en Ouboet met soveel liefde opgevoed het met die regte lewenswaardes. Daardie Kersfees sal altyd uitstaan as DIE Kersfees in my lewe.

jan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dankie
was net n plesier jan
5 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar