Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Paar van ons het vandag by Driekie se plek bymekaar gekom en heerlik saam gebraai en gekuier. 'n Hond is uit 'n bos gesels. G'n wonder Driekie se hond wou die hasepad kies nie!
Ek kon nie die kans laar verbygaan om vir Elvina te treiter met my WP vlag nie.
Dankie Driekie, baie dankie dat ons klompie Woesers vandag julle plek kon oorneem. Dankie vir die moeite wat jy gedoen het om dit vir ons aangenaam te maak.
Ons moet sommer vroeg in die nuwe jaar weer so doen. Dan moet diegene wat nie vandag daar was nie, defnitief plan maak om ook te kom.
Dankie Driekie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Dit was 'n baie groot plesier Jan, was 'n fees om julle hier te he, volgende keer nooi ons die "janties" ook :)
5 jaar 1 maand 2 weke 5 dae 15 ure oud


Baie bly julle het dit so geniet!
Julle maak my erg jantjie hier in die verre vreemde!
5 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 2 ure oud


Makietie
Ek is bly om te hoor julle net so lekker gekuier Jan.
5 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 2 ure oud


---
... terwyl die res van ons by die huis moes bly! ** LAG **
5 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar