Rubrieke

Titel: Die betekenis van Zuma

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek verneem van drie swart vriendinne dat die vertaling van die Xhosa-woord Zuma "VERKRAG" is. En almal weet Jakob beteken "bedrieër, hakskeengryper, leuenaar". Shame, wat 'n kombinasie.

Dit wys jou nou net hoe anders is ons land as Amerika. Dáár het Clinton 'n affair met 'n consenting lady, en word amper onthoof. Hier kan jy 'n presidensiële kandidaat word as jy iemand verkrag - trouens, jy het 'n heldedaad verrig.

Toe ek 'n kind was, was daar 'n advertensieveldtog om mense bewus te maak van die degeneratiewe oogsiekte Retinitis Pigmentosa. Die advertensie het altyd geëindig met: "You've got to be blind not to see the advantages of having your eyes tested regularly."

Miskien moet Pastoor Ray sy oogkundige gaan sien. En dalk moet hy nie probeer om sy bril vir al sy gemeentelede op te sit nie. Hulle kan mos self kyk. And the truth shall set you free.



Kommentaar

Die betekenis van Zuma
My man lees saam met my jou goed en ons lag lekker vir die goed wat jy kwytraak.

Mooi bly
Koekoe
2 jaar 7 maande 1 week 5 dae 2 ure 27 minute oud



Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar