Rubrieke

Titel: Die hart
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis snaaks hoe dit werk. Jy kry daardie een persoon wat jou hart totaal en al steel dat jy sommer roekelose besluite wil neem en alles weggooi vir daardie persoon. Dis dan wanneer jy jouself moet stop en dieper in sy/haar persona moet ingaan. Leer hulle ken en kyk wat irriteer jou grensloos en waaroor is jy mal van hierdie ou/meisie. Sodra jy hals oor kop besluit eindig dit op trou en kinders kry en n baie lelike,koue egskeiding. Beskerm jou hart. Ons het tog net een. Geduld is wat jy nodig het. Klou vas aan jou geloof. God sal voorsien. Drome kan bewaarheid word en die hart sal sy maat vind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar