Rubrieke

Titel: die Hart
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons almal het 'n swakpunt dit word genoem 'n hart, hy verloor so maklik en word in stukkies gebreuk.soms sukkel ons met die hart omdat hy wil volg wat hy voel maar ons koppe weerhou ons daarvan. Liefde word so moeilik geving en die hart is verlore maar dan begin twyfel in ons ooraktiewe brein groei en die hart word verward hy vind homself in die middel van 'n lee huis opsoek na 'n uitgang. 'n veilige hawe. gee jou hart 'n kans want liefde is vir almal daar maar dit word nie altyd gevind nie sodra jy dit vind gryp dit vas. want die hart raak eensaam,die hart raak koud. die hart is gretig en veg teen koud.hou op twyfel want die persoon wat jou hart gaan steel het foute ja maar sal jou hart veilig hou. die hart is 'n geskenk en liefde is sy voedsel so maak hom vet en gesond en reg vir enige terugslag. uit persoonlike ervaring kan ek se die hart en sy gekose liefde verdien 'n kans.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar