Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




16 Junie 2015

RSG saai elke dag tot soveel as 18 nuusbulletins uit.

Afrika Unie het die teenwoordigheid van die Soedanese president, Omar Al-Bashir by die beraad van staatshoofde in Suid-Afrika verdedig. Bashir word deur die Internasionale Strafhof aangekla van oorlogmisdade en misdade teen die mensdom. Hy het gister na Soedan teruggekeer ten spyte van 'n hofbevel dat hy Suid-Afrika nie mag verlaat nie. Die hof het vroeër beslis dat die Suid-Afrikaanse regering se versuim om Al-Bashir in hegtenis te neem, strydig is met die grondwet. Die huidige voorsitter van die Afrika Unie, die Zimbabwiese president Robert Mugabe, het die regering egter geloof vir die besluit om nie onder druk van Westerse regerings vir Al-Bashir in hegtenis te neem nie.

my opinie

● dit is arrogant van 'n onbevoegde hof om oor bevoegde lande te besleg

Geen Suid Afrikaanse Hof kan meer as bevoeg in geregtigheid aanvaar word nie.

● Robert Mugabe is reg: Blankes en Swartes het verskillende begrip van moraliteit

Blankes wat nog glo in Geregtigheid bewaar die Tien Gebooie,
en Swartes wat nie glo in Geregtigheid nie, glo in die Menseregtewet, wat juis direk teenstrydig is met die gebooie.

● die ANC is reg: Hulle het die mandaat van almal wat gekies het en die MERK VAN DIE DIER ontvang het, om te doen wat hulle wil, want die Blankes het ALLES in hierdie land aan die SWARTES pasella gegee.

Ons is gewaarsku in Openbaring om nie deel te neem aan gestemmery vir wetmakers nie:

Broeders, moenie van mekaar kwaad spreek nie. Dié wat kwaad spreek van sy broeder en sy broeder oordeel, spreek kwaad van die wet en oordeel die wet; en as jy die wet oordeel, is jy nie ‘n dader van die wet nie, maar ‘n regter. Een is die Wetgewer, Hy wat mag het om te red en te verderf. Maar jy, wie is jy wat ‘n ander oordeel? (James 4:11-12 AOV)

Om te kies vir jou wetgewer,
moet jy ander kandidate beoordeel en veroordeel,
en dit maak dat jy jouself beter ag as die WETGEWER VAN DIE GEBOOIE,
en ag jy jouself dus REGTER wat mag en kan oordeel.

. . . . en as jy vandag, na 1994,
deelneem aan stemmery,
kry jy die MERK VAN DIE DIER OP JOU HAND,
en gaan DIE LAM, jou doodmaak:

en jy sal gepynig word met vuur en swawel voor die APARTGESTELDE BOODSKAPPERS EN DIE LAM . . . . En die rook van hulle pyniging gaan op tot in alle ewigheid, en hulle het dag en nag geen rus nie hulle wat die dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk van sy naam ontvang.

Here is the endurance of the set-apart ones,1
here are those guarding the commands of Elohim
and the belief of יהושע.2 Footnotes: 1In 12:17 they are called “the remnant” 2See Seven-fold Message of Revelation in Explanatory Notes. (Revelation 14:12 The Scriptures 1998+)

Dikwels hoor ek agente van Satan oor die radio wat sê:

"almal moet gaan stem,
dis jou burgerlike plig
en jy mag nie kla as jy nie gestem het nie!"

Wel dit is demoniese bedrog om jou siel deur DIE LAM te laat doodmaak:

● die TIEN GEBOOIE is net aan Blankes gegee as WET deur ons WETGEWER, en geen ander wetgewer word erken nie

● die TIEN GEBOOIE is die kern van die TOROT en dit bepaal die Blanke se moraliteit en gehoorsaamheid en genade vir redding op die Laaste Dag

● Gelowige Blankes kla nooit oor die toestand van die Land of die Mense nie, want ons weet uit die profesie dat Satan is in beheer deur Demokrasie en Satan is in beheer van aanbidding deur GODSDIENS. . . . en gevolglik sal die land en moraliteit so versleg dat die GROOT VERDUKKING kom in die TYD VAN BENOUDHEID.

GROOT VERDRUKKING

Want dan sal daar groot verdrukking wees
soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe
nie gewees het en ook nooit sal wees nie. (Matthew 24:21 AOV)

Kyk, Ek werp haar neer op ‘n siekbed,
en die wat met haar [godsdiens] owerspel bedryf,
in ‘n groot verdrukking,
as hulle hul nie van hul werke bekeer nie. (Revelation 2:22 AOV)

En ek sê vir hom: My heer, u weet dit.
En hy sê vir my:
Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom,
en hulle het hul klere gewas
en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam. (Revelation 7:14 AOV)

Blankes word verdruk deur diskriminasie uit die staatsdiens;
Blankes word verduk uit hulle skole;
Blankes word verdruk oor hulle Afrikaanse Taal;
Blankes word verdruk oor hulle Geloof in die Tien Gebooie;
Blankes word verdruk oor hulle rasegtheid;
Blankes word verdruk uit hulle universiteite;
Blankes word verdruk uit hulle woongebiede;
Blankes word van die pad in hulle motors verdruk
Blankes word selfs verdruk van die RSG Radio

TYD VAN BENOUDHEID

wat Ek opgespaar het vir die tyd van benoudheid,
vir die dag van stryd en oorlog? (Job 38:23 AOV)

Maar die hulp van die regverdiges is van YHVH,
hulle toevlug in tyd van benoudheid. (Psalms 37:39 AOV)

YHVH, wees ons genadig, op U wag ons;
wees hulle arm elke môre,
ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid! (Isaiah 33:2 AOV)

Verwagting van Yisrael,
sy Verlosser in tyd van benoudheid! (Jeremiah 14:8 AOV)

YHVH het gesê: Waarlik, Ek bevry jou ten goede;
waarlik, Ek maak dat die vyand jou ootmoedig smeek in tyd van onheil en in tyd van benoudheid. (Jeremiah 15:11 AOV)

Wee, want die dag is groot, sonder weerga!
En dit is ‘n tyd van benoudheid vir Jakob;
maar hy sal daaruit verlos word. (Jeremiah 30:7 AOV)

Wat is die BENOUDHEID van die wêreld?

1 - Geweld deur moord, plaasmoord, verkragting, molestering, aanranding
2 - Hongersnood weens plaasmoord en droogte en peste en siektes
3 - Pes weens geslagtelike besmetting weens ontug en sodomie en bestialiteit
4 - Wilde Diere [homo sapiens] sal dood eenvoudig alles doodmaak en eet

# - wat kan jy doen teen geweld?
# - wat kan jy doen as jy nie kos kan kry nie?
# - wat kan jy doen as almal om jou vrek van VIGS en TB en Dementia en KANKER en SWERE?

[Rev_16:2 Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit,
en kwaai en bose swere het aan die mense gekom
wat die merk van die dier gehad het en sy beeld aanbid het.]

[Rev 6:8 En ek het gesien, en kyk, daar was ‘n vaal perd.
En hy wat daarop sit, sy naam is die dood, en die doderyk het hom gevolg.
En aan hulle is mag gegee oor die vierde deel van die aarde om dood te maak
met swaard en hongersnood en pes en deur die wilde diere van die aarde.]

[Rev_9:18 Deur hierdie drie plae is ‘n derde van die mense gedood,
deur die vuur en
deur die rook en
deur die swawel wat uit hulle bekke uitgegaan het;] = 3eWO

DIE DERDE WÊRELD OORLOG 2018 -2028?

En in dié tyd sal Mígael,
die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree;
en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees
soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op dié tyd nie;
maar in dié tyd sal jou volk gered word,
elkeen wat in die boek opgeskrywe staan. (Daniel 12:1 AOV)

● Jou naam kan nie in DIE BOEK opgeskryf wees nie,
as jy deelneem aan demokratiese verkiesings nie,
want jy kies die SWARTES of ONGELOWIGES as WETGEWER,
want jy verwerp die TIEN GEBOOIE,
want jy verwerp die WETGEWER van die TIEN GEBOOIE,
daarom verwerp HY JOU,
daarom sal DIE LAM JOU doodmaak met vuur en swawel op die laaste dag.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

SIRKUS

Omar Al-Bashir Issue:

As die Internasionale Strafhof,
die reg het om te verhoor,

hoekom arresteer hulle nie die perpetrator deur INTERPOL nie?

hoekom moet ander lande die vuilwerk doen?

Die hele spul is 'n SIRKUS.
4 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 18 ure oud



Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar