Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

GELUK Andre - Jou harde werk het pragtige vrugte gedra !!
Die babetjie is gebore - en al ons Woester bedank vir jou, Ian en Rosa met julle pratige bydra tot die slyp van ons Afrikaanse taal vir die gewone mens wat op Woes 'n plekkie gekry het.

Knap gedaan

Aan almal wat nie daar kon wees nie - Volgende keer is 'n moet vir jou kalender - jy weet nie watter wonderlike geleentheid jy misloop nie.

Vat hom vorentoe Andre -



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mel
Ek kon dit ongelukkig nie gemaak het nie en het myself amper teen die mure uitgedryf Saterdag! :) Arme Rudi Coetzer en Natasha Dutton se selfone mal gehad met sms'e!

Jammer dat ek dit gemis het. Sou graag wou leer en saampraat. Maar hoe sê hulle: Next time!

Mel
12 jaar 2 dae 19 ure oud


Ek se baie dankie vir al die mooi woorde maar wil beklemtoon dat dit nooit kon gebeur het sonder die ongelooflike ondersteuning van die Woes gemeenskap nie. Ek sal later n nuusbrokkie skryf en in detail ingaan.Dit was n wonderlike ervaring om almal wat daar was in die vlees te kon ontmoet.Die dag en aand sal altyd deel wees van my herinneringe. Groete
A
12 jaar 3 dae 1 uur oud


Baie dankie julle, dit was 'n wonderlike slypskool en voorreg!

Ek kan nie wag om te hoor nie, wie is die wenners??
12 jaar 3 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar