Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Elkeen van ons het 'n lied in die hart,
ons leef en streef en ly en sterf,
met ons eie lied in ons hart, onbespeel,
omdat ons nie waag om te probeer sing nie.

. . . .

‘n Onderwysing.
‘n Lied van die liefde.
My hart word bewoë deur goeie woorde;
ek dra my gedigte voor aangaande ‘n Koning;
my tong is die pen van ‘n vaardige skrywer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Diepmooi.
7 jaar 7 maande 3 weke 14 ure oud


Dowe musiek
raqia, pragtig verby!
7 jaar 7 maande 3 weke 20 ure oud


dowe musiek
As jy te bang is om te sing, ek sal sing en jy kan my lei in 'n lekker dans hoes daai :) met lekker wyn en goeie fantasie lmga! My vriend dis 'n pragtige stukkie werk hou baie hiervan!
7 jaar 7 maande 3 weke 1 dag 1 uur oud


So hou ek van jou
Kort en bondig, intelligent en meevoelend.
Dit is in sigself al byna 'n lied.
Soek 'n komponis.
GvT
7 jaar 7 maande 3 weke 1 dag 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar