Weergawe: 1
Aantal woorde: 1071
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 10 Nov 2011
Jare terug moes ons almal DIE TIEN GEBOOIE uit die kop leer en ons was geleer dit is die MORELE STANDAARD en as jy enige een breek sal jy gestraf word.
Vandag leer die KERK almal dat die Gebooie afgeskaf is, met die gevolg dat kinders dit nie meer leer nie, want die huidige geslag ouers het dit nie geleer nie en nou weet kinders nie dat dwelms regtig SONDE is nie.
Dit is sonde want dwelms be4skadig die verstand en die Gees in die verstand:
Weet julle nie dat julle ‘n tempel van YHVH is en die Gees van YHVH in julle woon nie? As iemand die tempel van YHVH skend, sal YHVH hom skend; want die tempel van YHVH is apartgestel, en dit is julle. [1 Korinthiërs 3:16-17] (alle korreksies voorsien)
Nadat die tempel deur Yahshua as icabod verklaar is, is die Qodesh Gees van die tempel onttrek.
Yahshua het belowe dat nadat HY weg is sal die Qodesh Gees aan ons gegee word en die Gees sal in ons woon, en dit beteken dat ons liggame elk deel is van die Tempel van YHVH ELOHIM.
En die wat in die vlees is, kan YHVH ELOHIM nie behaag nie; julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van YHVH ELOHIM in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, dié behoort nie aan Hom nie. Maar as Messias in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid. En as die Gees van Hom wat Yahshua uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. [Romeine 8:8-11]
Bewaar jou goeie pand deur die Heilige Gees wat in ons woon. [2 Timótheüs 1:14]
Waarvandaan kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle lede stryd voer nie? Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie. Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring. Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen YHVH ELOHIM is nie? Wie dan ‘n vriend van die wêreld wil wees, word ‘n vyand van YHVH ELOHIM. Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon? [Jakobus 4:1-5]
DWELMS = those who enchant with drugs
And he said to me, “Do not seal the words of the prophecy of this book, because the time is near. “He who does wrong, let him do more wrong; he who is filthy, let him be more filthy; he who is righteous, let him be more righteous; he who is set-apart, let him be more set-apart. “And see, I am coming speedily, and My reward is with Me, to give to each according to his work.1 Footnote: 1 See Mt. 16:27, John 5:29. “I am the ‘Aleph’ and the ‘Taw’, the Beginning and the End, the First and the Last. “Blessed are those1 doing His commands,2 so that the authority shall be theirs unto the tree of life, and to enter through the gates into the city. Footnotes: 1 See Mt. 19:17. 2 Long before the books were compiled to form “The New Testament,” Rev. 22:14 was quoted, as it is here given, by Tertullian (CE 208), and by Cyprian (CE 251) – see the well-known Antenicene Fathers. “But outside are the dogs and those who enchant with drugs, and those who whore, and the murderers, and the idolaters, and all who love and do falsehood.1 Footnote: 1See 21:27, 2 Thess. 2:11. “I, יהושע, have sent My messenger to witness to you these matters in the assemblies. I am the Root and the Offspring of Dawid,1 the Bright and Morning Star.” Footnote: 1Isa. 11:1 & 10, Rev. 5:5. [Revelation 22:10-16 The Scriptures 1998+]
"The drug problem in South Africa remains very serious with drug usage being twice the world norm in most cases...and we are only dealing with what we know about...this is only the tip of the iceberg."
Lees asseblief die verslag.
http://www.tnt.org.za/index.php?option=com_content&view=article&id=21&Itemid=51
SA drug statistics
Drug consumption in South Africa is twice the world norm. (CDA-2009)
15% of South Africa's population have a drug problem. (CDA)
Drug abuse is costing South Africa R20-billion a year and could pose a bigger threat to the country's future than the Aids pandemic.
According to SAPS figures, 60 percent of crimes nationally were related to substance abuse. In the Western Cape, the figure was closer to 80 percent. The perpetrators of these crimes are either under the influence of substances, or trying to secure money for their next fix.
In 2004, government disbanded the SA Narcotics Bureau (SANAB), a dedicated drug-fighting unit within the SAPS that had achieved some notable successes. Since its closure, drug-related crimes have increased exponentially - in fact by 30 percent.
The recently-released United Nations World Drug Report had named South Africa as one of the drug capitals of the world.
The abuse of alcohol and usage of dagga has lead to the country to being one of the top ten narcotics and alcohol abusers in the world.
One Rand in four in circulation in SA is linked to the substance abuse problem - 2009. (CDA-Bayever)
Drug arrests leapt from 300 in 2006 to 1500 in 2011 in Cape Town. (Times Live)
Global Drug Stats
The illegal drug trade is a $3 billion global industry. (NatGeo: Drugs Inc, 2010)
The first global study into the effects of passive smoking has found it causes 600,000 deaths every year. (BBC)
Drug Type Statistics
Cigarettes
Drug statistics show that 25 000 people die annually of smoking-related illnesses in SA. According to the Cancer Association of South Africa.
2,5 million workdays are lost in SA due to absenteeism from tobacco-related illnesses.
Worldwide, between 80 000 and 100 000 kids start smoking every day.
Among young teens (aged 13 to 15), about one in five smoke worldwide.
Alcohol
Alcohol is the primary drug of abuse in SA.
It’s responsible for nearly half of all motor accidents.
Over 30% of our population have an alcohol problem or are at risk of having one.
Alcohol affects 17.5 million South Africans.
Ouers, leer asseblief u kinders van die sonde van beskadiging van die gees, liggaam en bloed en verstand.
Lees ander rubrieke deur spookskrywer
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die rubriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie rubriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur helna
Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.
Onderwerp: DWELMS
Ragia, Ek weet nie aan watter geloofsgemeenskap jy behoort nie, maar jy draai vas in jou eie onsinnige argumente.
Hi Dirk, dis raqia.
Ek behoort aan die Geloof in die Gebooie en die Getuie vir Y'shua.
"eie onsinnige argumente?"
Wel Dirk lei my na die pad van begrip en logika, soos jy dit begryp.
As mense dan nie in 'n gebou bymekaar mag kom om te aanbid en lof te bring en geestes voeding te verkry nie, waar dan? Op die hoek van die straat?
Nee ons is almal verbied om in die openbaar te bid of te aanbid.
Verder is jou argument omtrent God se naam ook ongegrond. Jy pluk so hier en so daar 'n enkel vers uit die Bybel, maar versuim om die konteks van die verse saam aan te haal.
Dirk, kan jy my asseblief reghelp waar ek fouteer? Jammer man, maar ek weet regtigwaar nie wat ek verkeerd verstaan nie, help asseblief.
Elke taal het sy eie woorde om eer aan God te bring. Nie alle mense ken "Hebreeus", "Aramees", "Grieks" of "Latyn" nie.
Dit word nie van ons verwag nie; dit word aan ons geskenk!
En ja, al die ander nasies het taal gekry om hulle gode te eer en te vereer en te aanbid. Ek stem saam!
Jammer, ek wou iets lees omtrent kinders en dwelms toe kom ek af op 'n gedweep.
Dirk help my reg met die gedweep. Gee die bewyse en jou korreksies.
dankie by voorbaat
groetnis
raqia