Weergawe: 1
Aantal woorde: 1055
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 14 Feb 2016
Inligting oor AardigeAfrikaner
Ek wou al van ek leer lees het ook skryf. Op skool het ek eerder gediggies as briewe geskryf want na aanleiding van hoe voorgeskrewe gedigte geinterpreteer was het dit voorgekom of mens enige tjol kan skryf en iemand iewers sal weldra n dieper betekenis tussen die lyne vind. Ek kon eksamens makliker slaag met rympies as met briewe. Tog het die gogga van dig sy kloue diep in my ingeslaan en ek kon nognie daarvan ontslae raak nie. My beste gedigte, na aanleiding van die reaksies daarop, kom na my en ek voel gedwonge om dit te skryf. As ek self probeer dig kom dit maar swak uit. Wie en wat is ek? Gebore in Bloemfontein, baba in Oos-Londen, kleuter in Kaapstad, skoolgegaan in Port Elizabeth, man geword in Pietersburg, getrou in Port Elizabeth, my oudste twee gebore in Port Elizabeth, jongste verwek in Lower Hutt (Nuwe Seeland). Het al gewerk in Port Elizabeth, Pretoria, Pietersburg, Engeland, Skotland, Duitsland en Nuwe Seeland waar ek myself tans bevind. Tans werkloos en gediagnoseer as skizo-affektief versteurd weens ek oortuig is die Heelal kommunikeer met my asof dit 'n persoon is en weens my emosies die skaal van huidiglik aanvaarbaar as normaal grense oorskry. Ek het n N diploma in Telekommunikasie elektronika, n BA graad in Sielkunde en n BAHonn in Godsdienswetenskap. Meanwhile lees ek al vandat ek kan alles en nog wat. Ek is fanaties oor waarheid en strewe al lewenslank na wysheid. Die liefde van my lewe is my kinders en ek dra al my skrywes hier en op blogit op aan Armand, Danielle en Jeandre in die besonder en almal wat ek lief het oor die algemeen. My muse was vir dekades lank die spookbeelde van n meisie op wie ek in my jong dae te verlief geraak het en net nie uit my gedagtes kon kry nie. Ek hoop my skrywes inspireer iemand om outentiek te lewe en die grense van die alledaagse voortdurend te oorskry in n strewe na n meer en meer betekenisvolle bestaan.
EIENAARDIGE AARDIGEAFRIKANER
probleme probleme
. . . . ek het uiteindelik die moeite gedoen om jou inligting oor jouself te lees, en nou verstaan ek hoekom jy my altyd kritiseer, sonder enige positiewe bydraes, want jy is jou hele lewe skisofrenies, soos jy dit self erken en verklaar, m.a.w. daar is MUSE, MUISE, GEESTE, SPOKE in jou gedagtes wat jou jaag, juis omdat jy die SIEL van die SIELKUNDE van die onsigbare SIELE probeer analiseer en daai geeste nog meer deurmekaar maak met GODSDIENSTIGE GEESTE, want godsdiens is en kan nooit 'n wetenskap wees nie; dis ideologie direk onder GOD SATAN se mag en beheer.
Indien jy bereid is om ontslae te wil raak van die geeste in jou kop, laat my weet en ek sal MY VADER in die hemel vra om jou te verlos, maar dit moet jou eie vrye wilskeuse en besluit wees.
MUSE
Muse is gevaarlike vroulike geeste wat ageer as dogters van Zeus,
wat jou gediggies laat maak, soos jy erken.
Pasop vir hulle, jy sal nie weet of jy Arthur of Martha is nie.
skizo-affektief versteurd
. . . . is jou eie erkenning dat hierdie onrein geeste met jou kommunikeer.
Ek het nog altyd vir predikante gevra hoe hulle in die bediening is,
en soos klokslag het hulle een of ander tyd die STEM VAN DIE HERE gehoor,
en dan weet ek dis onrein geeste, want elke predikant word geroep na 'n ander ideologie om kerk te stig, geld te ontvang, en te bid vir die SPOOK.
. . . . ek het die woord skizo nageslaan en kon slegs
schiz·o·gen·e·sis kry:
Biology: Reproduction by fission.
Biology. An asexual reproductive process in which a unicellular organism divides into two or more independently maturing daughter cells.
. . . . dis 'n baie erg graad van onrustige onstuimige geeste in jou,
waar die een teen die ander kompiteer oor jou kognitiewe wil.
My raad aan jou is eenvoudig:
1 - besluit of jy wil aanhou met jou kopsirkus
2 - indien jy wil gesond word,
keer terug na WAARHEID,
wat in die WOORD is;
3 - jy het al baie gelees wat SY NAAM werklik is
4 - gaan uit die BABEL = VERWARRING
5 - gaan in jou binnekamer,
sluit jou deur en smeek vir vergifnis
6 - leer die tien gebooie en doen dit
[1] = geen GOD
[2] = geen BEELD
[3] = geen KERKNAME
[4] = werk ses dae en rus op sabbat tuis,
om gedoop te word met die ASEM VAN WAARHEID EN APARTHEID
[5] = moet niemand vader noem nie,
beslis geen predikant nie,
en bly weg van predikers en professors en dokters en sielkundiges,
hulle sit met dieselfde probleem as jy:
. . . . muse, muise of onrein geeste en spoke in die kop:
. . . . daarom die Bevel uit die Hemel:
En hy het met ‘n groot stem kragtig uitgeroep en gesê: Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword ‘n woonplek van duiwels en ‘n versamelplek van allerhande onreine geeste en ‘n versamelplek van allerhande onreine en haatlike voëls, omdat al die nasies gedrink het van die wyn van die grimmigheid van haar hoerery, en die konings van die aarde met haar gehoereer het, en die handelaars van die aarde ryk geword het deur die mag van haar weelderigheid. En ek het ‘n ander stem uit die hemel hoor sê:
Gaan uit haar uit, my volk,
sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie. (Revelation 18:2-4)
sterkte vriend, sterkte,
ons worstelstryd is teen bose geeste in die lug,
maar neem die wapens op om hulle te beveg,
en jy sal 'n nuwe man wees as jy by die volgende stap kom:
7 - laat jou doop in die Naam van
YAHSHUA MASHIACH YHUH ALHYM
en jy sal gered word,
want ons word skoon en hergebore deur die doop:
1Pe_3:21 waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ‘n aflegging van die vuilheid van die vlees nie,
. . . . maar pasop vir die valse bedrogname van die kerkbybelvertalers:
which figure now also saves us: immersion – not a putting away of the filth of the flesh, but the answer of a good conscience toward Elohim – through the resurrection of H3091 = יהושוע = YAHUSHUA Messiah, who, having gone into heaven, is at the right hand of Elohim, messengers and authorities and powers having been subjected to Him. (1 Peter 3:21-22 The Scriptures 1998+)
geteken Chris Nel 12:59 AM 2016-02-14