Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek voel goor,baie goor.
vir 5 maande sukkel ek
hoes ek.daar ver in die
tonnel is daar veronderstel
om 'n lig te skyn,maar helaas.
antibiotika,asma pomp en
nog vele meer.nou is ek moeg
sommer net baie moeg.
vanmore besoek ek weer die
spesialis,ai teen soveel per uur
betaal ek tog sekerlik sy
vakansie af en steeds is ek moeg...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek is siek....
Oulik!
9 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 22 ure oud


sterkte!! :-)) maak mens moedeloos om so te voel....moenie opgee nie!!
9 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar