Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nou ja so het September maand aan gebreek en saam met dit het die lekker warm weer ook gekom. Of dit hier is om te bly sal net die tyd ons kan leer.

Die bome bot en nuwe lewe is oral te bespeur. Die natuur ontwaak uit sy slaap en die lente is hier. So ja hierdie maand se tema is “Lente”. Vertel ons wat die lente vir jou beteken. Skryf daardie gedig, lirieke of storie wat jy die hele winter al in jou rond dra. Ons wil saam met jou deel in hierdie wonderlike Lente gevoel.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lente
Dankie Dave hierdie is 'n lekker tema.
5 jaar 2 weke 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar