Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die dood kom gooi sy
sombere mantel oor ons
en vlek ons vulnérabilité
tot op die been oop
ons sterfbaarheid,
ons eintelike nietigheid
die gedagte ruk ons tot stilstand
en laat ons dink

het ons werklik nog tyd vir mekaar
gaan ons weer die geleentheid kry
om te sê ;
‘ek is lief vir jou’
daardie verwytende gevoel ;
‘ Ek wou nog vir jou sê’
nou is dit te laat….





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi gedoen!
Net waarheid kan so raak wees ... en seermaak terwyl dit mens laat smile :-)
9 jaar 2 dae 8 ure oud


"Well said", want dit is sulke 'stilstaan(d)'
oomblikke wat ons almal wakker laat skrik om te besef hoe kosbaar die lewe, én geliefdes eintlik is.
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 13 ure oud


So waar geskryf.
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 14 ure oud


Magrietjies
'n Bos vir jou!

Dankie dat jy daar was toe ek jou nodig gehad het, en steeds daar is.



9 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 14 ure oud


Cat, jou vers is pragtig vasgepen! Ja tyd is kosbaar..en wat vat dit van 'n mens, om dit...en jou woorde te gebruik om die om jou gewaardeerd en spesiaal te maak voel!
9 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 19 ure oud


Wat 'n voorreg.. en elke persoon van Woes wat al my paadjie gekruis het is baie spesiaal...

Hier is 'n blommetjie vir elkeen van julle vandag.... en Cat, jy kan twee kry vir die mooie vers....
9 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 5 ure oud


Katjiepiering, appelkoos, I love you from the bottom of my heart! As ek nou by jou was, het ek jou nog 'n soentjie gegee vir jou verjaarsdag! Hehe!
9 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


Pragtige woorde, Cat...die blomme en liefde terwyl ons nog lewe om te kan liefhê!
9 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 18 ure oud


Cat reeds vir dit wat jy hier geskryf wil ek vir jou sê: "Jy is kosbaar en ek is bly ek ken jou."
9 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar