Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Niemand hou van die nuwe bladuitleg van Woes nie. maak dit soos dit was en almal sal weer tevrede wees of kyk hoe ons almal maand na maand ons debietorders kansselleer. Wie stem saam? dis nou te sê as eimand die bydrae kan sien . Eish



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

tannisoo
tannisoo as jy hier kan lees. DieE-pos aanstuur of niks werk nie!!!! Jy't my nou laat lag dat die trane loop met jou wadde... ens. Saljou kontak as Woes weer werk. xxxxx
9 jaar 5 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud


Waddefokookal - want ek MOET 'n onderwerp intik ...
Ek wou dit aanstuur na ander mense, maar "Stuur e-pos aan vriende" werk nie. "Rapporteer foute" is ook verkeerde gespel. Dis moerheid frustrerend.
9 jaar 5 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud


Nuwe woes
Ek woes (skelm) by die werk. As ek skielik moet "minimize", moet die skerm OOMBLIKLIK verdwyn. Ek kan nie bekostig dat enige iemand om my sien ek sit en storietjies skryf tydens werksure nie. As ek gou-gou kommentaar lewer en ek druk "stuur", wil ek (en die res van my kollegas op die vloer) nie sit en kyk hoe die info op die skerm eers etlike sekondes rondhang voor dit deurgaan nie. Dikwels gee ek maar net moed op en is dus nie so aktief soos wat ek graag sou wou wees nie, juis vanweë die spoed van prestik waarteen die nuwe woes werk. Daar is ook steeds 'n spul spelfoute en swak, swak, swak Afrikaans op die webwerf (selfs op die vraelys om die behoeftes te bepaal - sommer in die heel eerste sin: "navosring"). Ag nee wat, dit lyk na slonsige afskeepwerk, verlaag die hoë standaard wat ons graag op woes wil sien en maak mens moedeloos om op so 'n stadige webwerf te moet werk.
9 jaar 5 maande 2 weke 1 dag 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar