Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoekom is daar sommige mans wat bang is vir vrouens wat meer geld as hulle verdien?

Ek het die vakansie met ‘n goeie vriendin gesels wat erg gespesialiseerd is in die mediese veld. Sy is intussen getroud en gelukkig ook. Sy het ‘n wonderlike man waarmee ek ook goeie vriende is. So oor ‘n geselsie kom die volgende toe uit.

As sy eendag dalk weer alleen moet wees wil sy nie graag weer die “dating” ding doen nie. Sy vertel toe sy nog geswot het dat sommige van die mans vir haar gevra het om iets in ‘n mindere klas te gaan swot. Party het gevra dat sy moet ophou net omdat hulle bang is dat sy meer geld gaan huistoe bring as sy.

Dit het my nogal geskok want dit is die realiteit van die saak. Daar is soveel faktore wat werk dat vrouens deesdae baie geldelike sukses het. Jy as man is die laaste in die ry as daar werk uigedeel word. So jy gaan nie die salaris skaal so vinnig klim soos die vrouens nie.

Vrouens het ook drome en wil ook graag iets met hulle lewens doen en so KAN hulle op dieselfde vlak as ons werk. Daardie by die huis bly en skottelgoed was ding klink minder aantreklik vir vrouens as van tevore. Hoekom iemand vir iemand anders sal vra om minder te wees net omdat hulle onseker is van hulle self sal ek nooit kan verstaan nie.

Aan alle vrouens wil ek net sê gaan uit en doen jou ding!

Willem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar