Rubrieke

Titel: Groot eer.
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ouvrou "whatsapp" my vanoggend. Gaan koop die Rapport en kyk op bl. 5 van die bylae Rapport Weekliks.
Soos meeste van julle weet het Amore van RSG faam, 'n jaar of wat 'n resepteboek uitgegee met Saamry-stories. My saamrystorie is ook geplaas. Nou gee sy weer 'n boek, Hartstories, uit. Weereens is my brief in haar boek opgeneem. Boonop is my brief saam met 'n paar ander, ook in vandag se Rapport gepubliseer.
Wat 'n eer vir my dat my saamrybrief, gekies uit honderde ander, goed genoeg was om in 'n tweede boek van Amore opgeneem te word.
Ek het destyds maar net geskryf wat ek daardie besondere dag ervaar en beleef het. Dit kon net sowel ek gewees het wat daar kon verongeluk het. Net SY genade wat my daagliks veilig by die huis bring.
Dankie Amore vir die eer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Eer
Dis wonderlik!!!
4 jaar 6 maande 6 dae oud


Groot eer.
Baie geluk mag daar nog so 'n paar op jou kerfstok wees.
4 jaar 6 maande 1 week 16 ure oud


Groot eer.
Nou sien, mense wat weet kan na geluister word. Baie geluk met jou besondere prestasie!
4 jaar 6 maande 1 week 1 dag 8 ure oud


Eer
baie geluk Jan!!!
4 jaar 6 maande 1 week 1 dag 9 ure oud


Ano
Eer
Fantasties! Baie geluk :-D
4 jaar 6 maande 1 week 2 dae 1 uur oud


EER
Baie geluk Jan! Sien jy, ek sê mos, jy is verniet so beskeie oor jou skrywery!
4 jaar 6 maande 1 week 2 dae 5 ure oud


eer
Baie geluk Jan maar ons ken jou mos as n yster
4 jaar 6 maande 1 week 2 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar