Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Na 7 jaar se bid, moed opgee, twyfel, wonder en weer van vooraf begin bid, het Hy vandag op 11/12/15 eerstens vir Dave en dan vir my en Ouvrou die grootste geskenk van alle tye gegee.
Dave en sy dogter Mia, uit sy eerste huwelik, is vandag na meer as 7 jaar weer herenig.
Saam met ons trane van blydskap, stort die hemelse trane ook heerlik en verfrissend hier buite uit.
Ons as gesin kan Hom nie genoeg dank vir hierdie Kersgeskenk van alle tye nie.
Saam met ons blydskap en dankbaarhied ook die besef. Moet nooit moed opgee nie. Moet nooit ophou bid nie. Ons het meer as 7 jaar lank gebid vir hierdie dag. Sy tyd, altyd die regte tyd!!!

My God, dankie is so 'n bitter klein ou woordjie, maar uit ons harte DANKIE, dankie en nog 'n duisend maal dankie vir hierdie Kersgeskenk.

Ongelukkig kan ek nie foto's plaas nie, maar ek glo Dave gaan dit mettertyd met julle deel.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Grootste geskenk
WOW ek is saam met julle dankbaar vir hierdie wonderlike geskenk van Bo!!!
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud


Bid
Ek eggo elke woord van dank wat jy uitspreek. Eintlik wil 'n mens dit jil en gil. Het ook hierdie week weer besef: Hoe groot is God!!!
4 jaar 3 maande 3 weke 14 ure oud


kersfees
Wonderlike, wonderlike nuus, Jan. Dankie dat jy laat weet het. Dit maak sommer my dag ook :-)
4 jaar 3 maande 3 weke 15 ure oud


Ano
Dave
Dit is wonderlik. Elke ding het sy tyd, en ons is maar ongeduldige wesens!
4 jaar 3 maande 3 weke 17 ure oud


Dave
Ek saam met jou gesin bly.
4 jaar 3 maande 3 weke 21 ure oud


dave
Jan saam met julle bly
4 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 3 ure oud


Dave . . .
ek juig saam met julle!!!!!
4 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar