Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Reen was my skoon...
Reen smeul my warm trane vol haat
Reen red my van my vrees...

Reen reen, kom en gaan en bly tog altyd waar
Guildford reen gee my vrede...

Guildford reen
Die vars koue reuk van vrede

Reen vanaand in my Here...
Maak my nat met vergifnis en groen van geloof.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

arm lyf student
"Reen vanaand in my Here...
Maak my nat met vergifnis en groen van geloof."
Puik stukkie werk wat met hierdie gebed afgesluit word.Dit is eintlik paslik vir elke een van ons.
Ek hou maar die aanspreek vorm neutraal.
Groetnis
12 jaar 4 maande 4 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar