Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hand aan hand stap ons deur die gebrande gras
Jy 'n bietjie spoeg, ek 'n bietjie as

Stap voor my...
Nee, wag 'n bietjie bos

Stap agter my...
Sal ek jou dalk agter los?

Hoeveld sand... is ek, is hy?
Wie loop voor?

Man en Vrou
Ek en Jy
Netnou maar maak gou...

Stap langs my... eweredig, gelyk, aaneenlopend
Stap saam met my
Hand aan hand
met voete van goud deur die gebrande gras



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar