Weergawe: 1
Aantal woorde: 25
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 24 Nov 2015
Die hemel span sy wyer boog
onsienlik vir die mens se oog
en newens draal ons gis en wis
met jub'lend weet dat Jesus is
Lees ander rubrieke deur Koekekranka
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die rubriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie rubriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Thalita Goosen
Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.
Ek stem, skitterend!