Rubrieke

Titel: Hoekom? 1
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ongelukkig kan ek nie alles deel wat ek graag sou wou nie, want dit sou baldsye en bladsye opneem. Ek raak net die hoofpunte aan.

SO TEENSTRYDIG, SO VERWARREND

* Is God 'n paaiboelie wat my lewenspel wil bederf?
* Is daar nog sin in my bestaan?
* Laat God my alleen wanneer ek ly?
God het ns nie gemaak om te ly nie. hy het ons geskep om te leef. Tog ly ek, en soveel ander. Die teenstrydigheid verwar my, maak my woedend en beangs. Waarom is dit so?
Dan die skrywer se eerlike antwoord:

Die bevryding wat geloof bring,
is nie dat ons op al ons vrae antwoorde kry nie;
maar dat ons eerlike vrae vir God MAG vra.

Op Sy tyd, altyd die regte tyd
SAL Hy antwoord.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoekom? 1


Onthou net : Job het ook gevra en is toe vermaan (Job 39:35 en hoofstuk 40) en moes toe sy skuld van opstandigheid oor sy onbegrip bely. (Job 42:1-6) Eers toe het die seëninge van God hom oorspoel!(Job 42:10 e.v.)
4 jaar 4 maande 4 weke 20 ure oud


Hoekom
.... en soos Hy weet die heel-heel beste vir jou is!
4 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 10 ure oud


Z
Soms voel dit vir my die antwoorde vat onnodig lank.

En die vraag wat ek wil byvoeg is: "Hoekom ly dié ouens wat God getrou dien dan oor en oor terwyl dit wil voorkom dat die goddelose in die land (of sal dit lewe wees) van melk en heuning leef?"
4 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 11 ure oud


Ano
Hoekom 1
Nie 'n paaiboelie nie, nee. Ons is nog steeds mense wat op aarde woon, en nie in die hemel nie. Dus, ons is hier om te leer, al is die lesse nie lekker nie. xx
4 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 13 ure oud


Hoekom 1
Hy ken die toekoms en hou dit in Sy hand. Solank ons geloof in Hom geanker is sal ons die krag kry om deur elke probleem te kom (Onthou Hy "polish" ons tot volmaaktheid!)
4 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 15 ure oud


hoekom
Jan dit is n blymoedige antwaaor wat jy self na jou vrae gee en dit is altyd ons anker in die lewe
4 jaar 5 maande 2 ure oud


Paaiboelie?
Nee, ek glo nie.

En ja, ons mag maar vra . . .

4 jaar 5 maande 5 ure oud


hoekom
Dis waar, Jan. Ons sukkel maar om hierdie dinge te verstaan. Dit maak mens moedeloos as jy sien hoe erg party mense ly.Ek dink ook ons mag vra - een of andertyd sal ons antwoorde kry
4 jaar 5 maande 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar