Rubrieke

Titel: Hoekom?
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het hierdie boekie Hoekom in die boekrak, hier waar ek bly, ontdek. Dis in 1988 geskryf deur Daniel louw en uitgegee deur Lux Verbi. Dit handel oor die vraag: "Waarom en waarheen met my pyn."Ek wil graag oor 'n tydperk waarhede uit hierdie boekie met julle deel.

"Ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg...
Ps. 55:7



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

?
Sal dit lees,ja
4 jaar 5 maande 1 dag 10 ure oud


Daniël Louw
Goeie skrywer!

Dankie Jan!
4 jaar 5 maande 1 dag 15 ure oud


Hoekom?



Sien uit daarna!
4 jaar 5 maande 2 dae 3 ure oud


deel
Dankie Jan
4 jaar 5 maande 2 dae 5 ure oud


Hoekom
Ek laaik
4 jaar 5 maande 2 dae 5 ure oud


Hoekom
Tog gee Hy ons die krag in genade om elke hoekom en waarom te dra... Sterkte Jan en dankie dat jy ook vir ons uit hierdie boekie gaan deel
4 jaar 5 maande 2 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar