Rubrieke

Titel: Hoekom?
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek weet nie wat aangaan nie. Ek het nou al twee keer 'n artikel oor Hoekom geplaas, maar iewers gaan dit verlore. Geen plasing, geen reaksie geen niks.
Dalk weet een van julle slim mense wat aangaan?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skete
Dis iets normaals, meen ek, en gebeur af en toe in alle stelsels. Meld by ,Mandie' ,Ondersteuning' of ,Kb', sit agteroor, drink jou koffie uit...
En siedaar! Die wêreld is weer in orde.
Ons nuwe lid Korah het dit nou-eers met haar eerste plasing beleef. En dít moet erg wees.
GvT
4 jaar 4 maande 2 dae oud


Hoekom?
Het jy nou reggekom?

Soms is daar iets aan die gang, want as ek (in die middel van julle nag) kommentaar lewer, verdwyn dit ook net. Dan teken ke maar uit en probeer weer ~ partykeer meer as een keer.
4 jaar 4 maande 2 dae 2 ure oud


hoekom
hierdie bydrae het deurgekom....
4 jaar 4 maande 2 dae 4 ure oud


Hoekom
Die anderdag het dieselfde my oorgekom, onthou jy Jan. Dit was toe ek wat die verkeerde/oorspronklike skakel bly deel het. Het jy die skakel op die korrekte werkstug gedeel, en wys die werkstuk?

Ek loer gou vir jou.
4 jaar 4 maande 2 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar