Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skuus as ek die afgelope paar dae, soos beloof, elke dag iets hier geplaas het nie. Na slegs sowat 10 ure slaap die afgelope week is ek egter vodde.

* Wie is ek eintlik?
* Wat is die waarde van die dinge waarmee ek my besig hou?
* Hoe lyk die God wat ek in my lyding aanroep?

Die skrywer Daniel Louw se antwoord:

Die gesig van God is liefde
Die oe van God is vol medelye.

My eie opinie:
Ek hoef nie te wonder wie ek is nie. Ek is 'n mens, persoon, deur Hom geskape en hier op aarde geplaas. Dus hoef ek nie te wonder nie. Op Sy tyd, sal my wys wie en wat ek is.
Solank ek myself besig hou met Sy dinge is my beloning die ewige lewe.
Ek hoef nie te wonder hoe HY lyk nie. Ek hoef maar net om myself rond te kyk na Sy skepping.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

l: Hoekom? Baie gesigte


Nou beweeg jy na die essensie: Mens leer God slegs ken deur Skrif en die natuur soos Christus Hom en die Vader aan ons openbaar het.
4 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


Hoekom
Die gesig van God is liefde
Die oe van God is vol medelye. - Dis mooi!!
4 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 8 ure oud


***
Jy's reg, Jan.
4 jaar 4 maande 3 weke 6 dae 11 ure oud


Hoekom?
Ja, die skepping skree dit uit, fluister dit, sing dit, skyn dit!
4 jaar 4 maande 3 weke 6 dae 23 ure oud


gesigte
Elke mens is n persoonlikheid op sy eie met n doel in God se groot plan en geregtig op n plekkie onder die son
4 jaar 4 maande 4 weke 1 uur oud


baie gesigte
Ja Hy ken my reeds van voor die grondlegging van die wereld!! Dankie vir di edeel Jan
4 jaar 4 maande 4 weke 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar