Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Wat is sterker: God se mag of God se liefde?
*Het God medelye met ons pyn? of dalk mede-lye?
*Staan God agter lyding? Of staan Hy agter mense wat ly?

Skrywer:

Wat sin gee aan ons lyding is die feit dat die helende oormag van God's liefde uitstyg bo die verpletterende mag van my pyn.

My opinie: Ek glo dat Hy pyn en lyding toelaat in ons lewens, juis om ons nader na Hom te trek. Hy laat ons egter nooit alleen nie, al voel dit soms so. Hy is altyd naby en in die agtergrond om ons te help en te lei.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

God se oormag
Ek het ook baie die vraag gevra. Die pyn en lyding is van hierdie wêreld. Dit is deel van ons louteringsproses sodat ons eendag skoon voor God kan staan.
4 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 3 ure oud


oormag
jan ek dink die gelewerde kommentatre sê alreeds alles
4 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 14 ure oud


Die oormag van God.
Stem saam met Corina.
4 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 16 ure oud


Oormag
Ons bly mos op 'n gevaarlike plek, waar die vyand nog vir 'n klein rukkie heerskappy sal voer omdat God hom dit toelaat (dis Sy saak en raadsbesluit, oor hoekom). Ons sal die gevolge van die sonde(val) ook nog ervaar. Net totdat Jesus terugkom, egter. Jesus het gesê net voor Sy kruisiging: "Ek stuur julle soos skape tussen die wolwe in, wees versigtig soos die slange en opreg soos die duiwe" en "In die wêreld sal julle verdrukking, hê, maar hou goeie moed! Ek het die wêreld oorwin." Ook, "As hulle dit aan My gedoen het, sal hulle dit aan julle ook doen . . ." Ons het egter die genadegawe van 'n veilige skuilplek onder die vlerke van die Almagtige hier op hierdie gevaarlike plek en daarom dat niemand ooit ons siele sal kan skade doen nie!
4 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud


Oormag
Jan ek glo dat elke probleem om my pad daar is om my te vorm en dan ook te "polish" sodat ek n beter mens en ligdraer kan wees vir die Koninkryk
4 jaar 4 maande 2 weke 3 dae 7 ure oud


Hoekom
God laat ons ly omdat Hy gese het tugtig diegene wat jy liefhet. Dit is presies wat Hy doen. Maar ons moet baie meer daaruit haal as wat ons op die oog af sien. Hy doen ook vir die wat jou ken. Dit is soos 'n "eyeopener" vir jou familie en vriende om te besef kyk wat gebeur met daai persoon, sjoe ek sal my lewe moet regkry, of kyk hoe goed hanteer Jan die situasie, ek het net nou die dag uitgehak en my vrou of man gevloek omdat hy/sy dit of dat gedoen het, en dit voor mense!! Nee as Jan dit so goed kan hanteer dan kan ek ook. Jou lyding is tugtiging, maar ook 'n skok terapie vir ander.
4 jaar 4 maande 2 weke 3 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar