Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Sal ek ooit weer hoop he?
*Het die lewe nog enige sin? Alles lyk so gesigloos!
*Hoe kom ek uit die sirkelredenaies van my pyn?

Skrywer: Geloof kyk met 'n periskoop om die uitsiglose hoek van ons skynbare doodloopsituasie - en sien God se trou.

My opinie: Ja, ek het altyd hoop (al voel dit soms nie so nie.) Die lewe het altyd sin en ek kan uit hierdie doellose sirkelredenasies kom.
Hoe, vra jy nou dalk. Baie maklik. Kyk op na Hom, Hy is altyd naby om sin en doel aan ons lewens te gee.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoop
Jy kan maar weer gaan lees wat Henkst hier geskryf het Jan. Mens kan laat jou denke vir jou verstand se wat om te doen. As jy jouself positief in dink sal die persoon se gesindheid verander en van morbied na positief verander. Dieselfde geld ook vir 'n glimlag. As jy heeltyd met 'n toe gesig loop, kyk jy teen 'n muur vas. Glimlag 'n bietjie vir die mense om jou, en voel hoe die positieweteit deur jou denke spoel. Daardie aand gaan slaap jy 'n ander mens. Maar dit moet van jou afkom. Die volgende dag glimlag jy en groet ook sommer. Jy sal verbaas wees hoeveelkeer jy langs jou paadjie moet stop om 'n gesprek met n vreemdeling aan te knoop. Weeneens daardie aand gaan slaap nog 'n beter mens. Jy kan jou denke en jou liggaamstaal voorskryf en manipuleer om te wees wat jy wil wees. En ja 'n mens kan dit nie sonder die hulp van Bo regkry nie.
Selfs 'n manies Depressiewe persoon kan sy denke aanspreek en oorheers om in die regte rigting te beweeg. Die wil en die geloof moet net daar en reg wees.
4 jaar 4 maande 13 ure oud


Hoop
Waar daar hoop is, is daar n wil en n uitweg.
4 jaar 4 maande 4 dae 13 ure oud


Terneergedruk
In daardie donker tye is dit die perfekte tyd om STIL te wees, in stilte hoor mens die Stem van ons Vader die duidelikste, al lyk alles om ons donker en sonder enige hoop. Hy hou ons in stand en in Sy hand, elke sekonde van die dag en nag
4 jaar 4 maande 5 dae 11 ure oud


Depressie
Jy kan jouself depressief dink. Jou denke is die outeur van baie van jou emosies. Meeste van jou emosies word in die denkproses gebore wanneer jy data wat na jou brein toe kom interpreteer en bedink!
J.K Rowling is ‘n depressielyer en op ‘n stadium het sy in ‘n donker put beland. Sy praat toe hard met haarself om weer lig te sien en sy sê toe vir haarself: “Ek leef nog. Ek het ‘n pragtige dogter om voor te sorg. Ek het ‘n ou tikmasjien en ‘n kop vol idees.” Toe begin sy haar Harry Potter-stories te skryf en sy word ‘n topverkoper.
Ons is dikwels ons eie ergste en wreedste vyand want ons praat onsself die duister afgrond in. Gewoonlik as dit moeilik gaan, raak hierdie monoloog in ons kop so hard en oordonderend dat ons na niemand of niks anders luister nie. Ons is so besig met die geveg en stemme in ons eie kop, dat hoor en sien maar kan vergaan.
Ons raak ook soms so besig om verskonings uit te dink en te formuleer, dat ons geen aksie neem nie. Ons spandeer ons energie op die fabrisering van redes waarom ons nie kan nie! Dit verblind ons vir wat ons nog het.
4 jaar 4 maande 5 dae 20 ure oud


kyk
Pragtige bemoedigende boodskap
4 jaar 4 maande 5 dae 21 ure oud


Opkyk . . .
werk ALTYD!
4 jaar 4 maande 5 dae 22 ure oud


voel
Dankie vir die bemoedigende boodskap, Jan
4 jaar 4 maande 6 dae 1 uur oud


Ek voel so terneergedruk
Niks in die lewe kan voortbestaan sonder hoop, al sit jy op moedverlore se stoep.
4 jaar 4 maande 6 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar