Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Sal my eie kraginspanning genoeg wees om my uit my krisis op te tel?
*Op wie anders kan ek hoop?
*Waarheen kan ek met my sorge gaan?

Skrywer:

Juis waar alle "redelike" rede vir hoop verdwyn, floreer die Christelike hoop. Geloof kyk 'n bars dwarsdeur die feite en sien daar vir God en Sy beloftes rak.

My opinie:

Nee, nee en nee. My eie krag sal my beslis nie uit my krisis help nie.
Daar is net Een na Wie ek met alles kan gaan. Net Hy en Hy alleen kan my help. Slegs na Hom kan ek met my kisis gaan. Slegs op Hom kan ek vertrou en hoop. Hy sal my nooit beskaam nie. Slegs na Hom kan ek met my sorge gaan.
Om op te som. Maak nie saak wat my omstandighede is nie. Hy, en Hy alleen kan vrede in my gemoed bring, en net Hy alleen kan my sorge dra. Hy het reeds op Golgota daarvoor gesterf.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoekom
Ek gaan nou probeer om 'n paar foto's op Forum te plaas van die droogte wat nie wil breek nie. Dit beantwoord jou vraag en wat jyself ook beantwoord het. Soder God kan ons nie oorwin nie.
4 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 22 ure oud


Hoekom
..en al lyk dit hoe woes en morsig om ons, Gog is in beheer!!
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 2 ure oud


Hoekom?
en die vrede van God . . . sal jou hart en verstand bewaar . . .

Dankie Jan!
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud


krisis
Jan net soos jou nder bydraes die laaste tyd is ook hierdie een n ware inspirasie
4 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar