Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Hoekom voel dit soms of God ons vergeet wanneer ons ly?
*Wat beteken Jesus se woorde:Julle is meer werd as mossies?
*Is lyding iets wat "per toeval" oor ons kom? Is dit God se "beskikking?" Is dit deel van Sy "beheer?"

Skrywer:

Dat God se genade ons help om sin in ons lyding te ontdek, se genoeg, meer as genoeg.

My opinie:

Ons voel soms alleen en "Godverlate" want hy antwoord dan nie!
Ek WEET egter en klou vas aan Sy versekering: Ek is daar, Ek is teenwoordig en Ek weet Persoonlik van jou. Ek stel in elke besonderheidjie van jou hartseer belang.
Ek help jou, Ek hou jou vas. (Jes.41:10)
Ek glo dat Hy ons soms (Hy steeds in die nabyheid) net Hy wil sien of ons, ongeag van wat, steeds op Hom gaan vertrou en wag, en of ons, tipies mens, one eie planne gaan beraam om uit daardie situasie te kom. Ons het mos altyd onse eie plan B gereed vir as Hy nie gou genoeg na ons sin antwoord nie.

Julle is meer as mossies. Lees gerus my volgende skrywe "Mossies" onder Rubrieke.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vergeet
Ek kan nie met Anze stry nie, sy weet waarvan sy praat.
4 jaar 4 maande 5 dae 11 ure oud


Vergeet
Mat 10:30 - Tot die hare op my hoof is getel!
Jes 43:1 - Hy ken my by die naam!

So God is in beheer van my lewe elke sekonde! Al voel ek partykeer soos Job op die ashoop, is dit maar weer net deel van die vormingsproses tot die Ewigheidslewe
4 jaar 4 maande 1 week 2 dae 17 ure oud


vergeet
Dit is hoe ons deesdae voel met hierdie bittere droogte Jan. Het God dan hierdie dorp vergeet en is ons gebede tevergeefs
4 jaar 4 maande 1 week 3 dae oud


Mossies
. . . en is hulle nie ou eenvoudige, vaal, raserige, besige voëltjies nie ~ oral in die wêreld te sien! Selfs hier. Sien uit na jou skryfstuk.
4 jaar 4 maande 1 week 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar