Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Is daar iets wat God nie kan doen nie?
*Is God die enigste "mag" met invloed in die wereld? Of is die bose ook magtig?
*En as God alles kan, wat is die beste wat Hy vir ons kan doen?

Die skrywer:

Wat is die wonderlikste gawe wat God ons kan gee? Die gawe van die liefde!
Die versekering: Hy hou my vas!

My opinie:

Ja, daar is dinge wat Hy nie kan doen nie.
Hy kan nie lieg nie.
Ons bid: Lei ons nie in versoeking nie. HY kan ons nie in die versoeking lei nie.
Ja, daar is bose magte (satan) baie hard aan die werk. Daarom moet ons te alle tye op ons hoede wees en in diepe afhanklikheid van Hom leef.
Sy beste het Hy reeds vir ons aan die kruis gegee. Sy lewe!!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Alles
Dis presies hoe dit is!
4 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 14 ure oud


God lieg nie
Ditto vir hierdie een.
4 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 13 ure oud


God lieg nie
god kan alles doen behalwe lieg soos jy sê. die bose magte is veral nou in die tye wat ons leef op sy toppunt omdat hierdie magte weet hulle het nie meer baie tyd nie
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae oud


Die lewe . . .
INDERDAAD!
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 6 ure oud


Die Germaanse Stamwoord vir God = goed
Verwys byvoorbeeld na die volgende uit Engels: ‘Good bye’ is ’n sametrekking van ‘God be with ye’. ‘Good luck’ is eintlik ‘Gods geluk’. Vergelyk verder ook ‘thank goodness’ en ‘for goodness sake’. Ook in hierdie gevalle verwys die Engelse woord ‘good’ na ‘God’.
In ander tale die volgende:
Afr/Ned. Engels Deens/Noors Sweeds Duits
God God Good Gud Gott
Goed Good Godt/God God Gut
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 8 ure oud


Kan God alles?
die perfekte gebed.. verlos ons van die bose en lei ons nie in die versoeking nie ... Dan wil die woorde van Ps 62, 91 , 103 en ander by my opkom...
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 10 ure oud


Hoekom
God kan alles doen. Hy lieg net nie omdat dit Sy eie wet is wat Hy ingestel het, en omdat Hy almagtig is sal Hy nooit lieg nie.
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 16 ure oud


Hoekom? Kan God alles?


"n Groot mond vol waarheid.
Deo Gloria!
4 jaar 4 maande 2 weke 6 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar