Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Waar kom sonde en lyding vandaan?
*Kom dit van die duiwel?
*Is dit dalk Adam en Eva se skuld?
*Of is nare dinge wat met ons gebeur, net ons eie skuld?

Die skrywer se mening: Tenspyte van al die (onverklaarbare) gestaltes van die kwaad, kan ons tot rus kom in die trou vaan ons God.

My eie opinie: Ja, sonde en lyding kom van die duiwel, MAAR hy kan dit slegs in ons lewens laat plaasvind as ons hom toelaat om dit te doen. Adam en Eva het wel sonde begin, maar ons hoef mos nie in hul voetspore te volge nie. Ons behoort mos te leer uit daardie een groot fout wat hulle gemaak het. Nare dinge gebeur met ons omdat ons dit toelaat, omdat ons nie luister wanneer Hy praat nie. Ons is mos altyd slimmer en wil dinge op ons eie manier doen.Dis tyd dat ons ophou om al die skuld voor Adam, Eva en die duiwel se deur te le. Tyd dat ons verantwoordelikheid neem vir ons sondige dade.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sonde
Sonde kom van Satan af. Maar ek en jy het 'n keuse of ons dit gaan aanvaar of nie. Ek en jy kan self kies, wil ons kinders van Satan wees, of Kinders van God. Ongelukkig is daar besluite wat 'n mens maak in jou lewe wat reg lyk, maar nie reg is nie, daarom het Christus aan die kruis gesterf vir ons sonders, ons moet net ons sondes erken dit bely en die Here vra om ons te vergewe, en ons uit daardie sonde distansieer.
4 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 7 ure oud


Keuse
Ons lewenspad is vol keuses. Ons het 'n eie wil en dis hier waar die probleem le. Satan het vie Eva daarop attent gemaak, dat sy self 'n besluit kon neem en terwyl sy geweet het wat reg was; het sy steeds die "onbekende" gekies.ons kom elke dag voor keuses te staan.

Ek maak elke dag foute en dis nie altyd Satan se skuld nie, maar my eie keuses.
4 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 3 ure oud


keuse
soos Corina sê ons het altyd die reg tot keuse
4 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 16 ure oud


Die reg tot keuse . . .
ons is geskape met die (voor)reg, die vermoë om te mag/kan kies . . .
4 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar