Rubrieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie is die inleiding na deel 111 van die skrywer se boek.

"My God, my God, waarom het U my verlaat en bly U ver as ek om hulp roep?" Ps.22: 2

"U het my gebed verhoor! Ek sal tot eer van U Naam getuig in die gemeente..." Ps.22: 22 - 23

My opinie:
Ons twyfel en vra hoekom Hy ons verlaat het, as Hy nie dadelik antwoord nie.
Vers 22 - 23 se alles vir ons. Hy laat ons nooit alleen nie. Hy is altyd hier by ons. Dis ons wat ongeduldig word as Hy nie dadelik antwoord nie. Ons moet net baie versigtig wees om beloftes te maak..Ek sal tot eer van U Naam getuig. As ons 'n belofte aan Hom maak, moet ons dit ook nakom. Staan op in jou gemeente, staan op en getuig voor die gemeente. Vertel wat Hy vir jou gedoen het. Nie net in die gemeente nie. Vertel vir almal wat wil hoor en nie wil hoor nie. Iewers, erens is daar iemand wat seeninge uit jou getuienis gaan kry. Iemand wat dalk juis op moed verloor se vlakte sit. Hierdie iemand gaan seeninge put uit jou getuienis, want dit sal aan hom/haar net bevestig dat Hy jou nooit alleen los nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek soek sin
dankie vir hierdie deel Jan.. ja soms is dit baie goed dat ons gebede NIE verhoor word nie en dat die Vader in Sy wysheid ons laat wag om te besin ...
4 jaar 3 maande 3 weke 3 dae 13 ure oud


lewe
Dit is ons probleem, ons getuig te min van God se groot genade en wonderwerke in ons lewens
4 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 2 ure oud


Soeke na sin in die lewe
Ons leef konstant binne ʼn bepaalde polariteit: Goed bestaan nie sonder kwaad nie. Wins het geen waarde as verlies nie ook deel van die konteks is nie. Bo bestaan net omdat dit in relasie met onder verstaan word. En mooi is net mooi as jy dit met lelik kan vergelyk. Mens weet net dat iemand ryk is omdat jy arm as die teenpool ken. En die lewe self het net sin omdat jy die dood as teenoorgestelde daarvan ken. Die hele lewe werk so. Dit speel af tussen twee pole. Dit speel af binne ʼn bepaalde spanning. Daar is altyd die dinge wat jy wens, begeer en wil hê, en dan is daar die dinge wat jy vrees, vermy, en nooit wil beleef nie.
4 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 3 ure oud


"Verkondig . . .
die woord, hou aan tydig en ontydig . . ."
4 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

    deur Francis Gillieron

    Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar