Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*KAN 'n mens alles wat gebeur aan God se voorsiening roeskryf?
*Is God die groot marionetmeesterwat ons laat dans sso Hy die toutjies trek?
*Staan God se voorsienigheid heeltemal los van ons dade?

Skrywer:

Voorsien God alles?
Dit weet ons nie klinkklaar nie.
Maar ons weet Hy voorsien in alles.

My opinie:

Hy is beslis geen marionetmeester wat ons laat dans soos wat Hy die toutjies trek nie. Daarvoor het Hy ons 'n eie wil en verstand gee om self ons eie besluite te neem. Hy is wel altyd in die agtergrond om ons raad en leiding te gee, maar ook slegs as ons daarvoor vra. Hy dring Homself nooit aan ons op nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Voorsien
God voorsien as jy bereid is om jou deel by te dra, anders gaan jy maar swaar kry as jy dink jy gaan agteroor sit en net ontvang. Dit is nie hoe die lewe werk nie. Jy moet eers gee voor jy kan ontvang.
Dankie Jan vir hierdie een ook
4 jaar 4 maande 1 week 5 dae 7 ure oud


God . . .
die Almagtige 'Gentleman'!
4 jaar 4 maande 2 weke 9 ure oud


Voorsien
God is in beheer van my lewe, elke oomblik
4 jaar 4 maande 2 weke 12 ure oud


voorsien
Ek stem saam met jou Jan
4 jaar 4 maande 2 weke 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar