Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

*Om te midde van lyding bly te bly, is mos masochisme?
*Is 'n Christen veronderstel om met 'n vasbyt-glimlag alle negatiewe gevoelens te onderdruk?
*Waaroor kan 'n mens jou so verbly dat selfs lyding die blydskap nie kan wegneem nie?

Skrywer:

Om in lyding "altyd bly" te wees, beteken nie om jou in swaarkry te verlustig nie. Blydskap in lyding is om te weet dat jy mag vashou aan God se troue liefde wat nooit verander nie, en om te weet dat jou lewe steeds 'n doel het.

My opinie:

I alle situasies, maak nie saak hoe swaar nie, kan ek myself net altyd verbly in die wete dat HY te alle tye in beheer is. Soms lyk dit nie so nie. MAAR dis wanneer ekself, met my eie wil, die situasie wil oplos. Die oomblik wanneer ek egter terugstaan en alles in Sy hand los, is die oomblik wanneer ek voluit kan begin glimlag, want dis wanneer HY beheer oorneem.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

blydskap
Eki stem saam met Corina
3 jaar 9 maande 1 week 2 dae 23 ure oud


Blydskap
beteken nie noodwendig glimlag, huppel en dans nie. Nee, ware blydskap is eintlik moedhou, dapperheid . . . geloof!
3 jaar 9 maande 1 week 3 dae 2 ure oud


bly
Waar woorde, Jan :-)
3 jaar 9 maande 1 week 3 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar