Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is seker al baie gedoen, dié 100 000-ding, maar vir my is dit vandag nogal baie spesiaal.

Ek het nooit in my wildste drome kon dink dat so baie mense tyd sal maak om my gedigte te lees nie. Ek sou tevrede wees met 50! En wie moet ons bedank? WOES. Willem Woes.

Net soos ek is daar honderde (duisende) skrywers wat op geen ander manier die aandag of lesertal sou kon haal nie. Dit is lekker om deel te wees van hierdie familie.

Dankie julle.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Baie geluk en ja, dit is 'n voorreg om deel(en met groot dankbaarheid) van Woes te wees.
9 jaar 11 maande 2 dae 6 ure oud


BAIE GELUK!
Dis 'n GROOT prestasie! Dit wys mense WIL jou werk lees. Hou so aan!
10 jaar 11 maande 1 week 6 dae 18 ure oud


Amen
10 jaar 11 maande 2 weke 16 ure oud


BAIE GELUK!!!!!!!!!!!!!! Ek stem saam, WOES is wonderlik.
10 jaar 11 maande 2 weke 19 ure oud


honderd duisend
geluk fikkels mag daar nog honderde duisende op jou werfie draai en dankie willem woes..m
10 jaar 11 maande 2 weke 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar