Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nee, hy is nie. Is hy korrek in sy interpretasie van die Genesis verhaal? Nee hy is nie. Is hy heeltemal gek? Ja, hy is.

Hoekom skryf ek hierdie klomp nonsens hier? Want dis al wat mens deesdae op Woes onder rubrieke vind, 'n klomp tjol deur Chris Nel en so nou en dan iets wat mens regtig sal wil deurlees.

Wees gegroet en wees nie bevrees nie, almal met goeie harte kom in die Hemel en almal wat haat in hulle ronddra kom in die hel, sommer al in hierdie lewe, punt.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nelletjie
Wat jy te dom is om agter te kom is dat ek nie belangstel om iets te verklaar nie en ook nie belangstel om jou van dit of dat te oortuig nie. Ek ken jou soort en jou kop is te plat om die voordiehandliggende raak te sien, die dat jy ou stories raadpleeg om sin aan jou lewe te probeer gee. Ek kry jou nie eers meer jammer nie want jy sal kry wat jy verdien.
3 jaar 8 maande 4 dae oud


My antwoord
Ek is bly as jy sê jy haat niemand nie. Dit het wel so voorgekom.

Maar ek sal nie apologie vra nie. Doen maar wat jy goed dink.
3 jaar 8 maande 4 dae 12 ure oud


Hemel
Aag nou ja, almal het reeds geseg wat ek wou! Sal dit maar net beaam.
3 jaar 8 maande 4 dae 14 ure oud


AardigeAfrikaner


lees jou eie verklaring,
dit raas in jou kop
. . . . nog nooit kon iemand,
my begrip van SKRIF,
verkeerd bewys nie;
dis maar net jou KERK,
wat jou kop deurmekaar maak,
letterlik en figuurlik;
daarom kan jy nooit bewyse gee nie,
want jy het geen bewyse nie,
en sal nooit bewyse kan kry nie.
3 jaar 8 maande 4 dae 15 ure oud


Kobus

. . . . volgens YAHSHUA se eie woorde in Johannes 5:43,
waarsku HY ons van die ander naam.
Die naam JESUS bestaan slegs vanaf 1796,
in die KJV -revised,
want voorheen was daar nie 'n letter "J" nie,
en al die beelde van die KERK is by naam JESUS,
en oortree die 2e GEBOD.
en ons lees van die VALSE PROFEET,
wat in 324 in die 1e kerk in Rome verskyn het,
met die naam JESUS
. . . . hoe kan jy nie verstaan dat JESUS,
die spook van die kerk is nie?
doop op voorhoof op babas,
wat nie kan of moet bekeer nie,
is direkte belediging van MESSIAS,
wat gedoop is.
ons het DIE GEBOOIE WET,
wat op klip geskryf is,
wat wil jy neuk met 'n wet wat op grond geskryf is?
die Satan en sy trawante begeer die sex en die wit vrou;
daarom is hy vervloek met:
"vyandskap tussen saad en vrou"
en kyk maar na die statistieke,
hoeveel wit vroue word verkrag?
. . . . of keur jy dit goed?
Ek het nog nooit niks of niemand gehaat nie;
jy is 'n leuenaar en beskuldig my vals;
dis die nieblanke wat die blanke haat,
en vermoor en besteel en verkrag.
Ek sal dit waardeer as jy APOLOGIE vra,
anders laat ek die oordeel oor jou oor aan my Hemelse Vader
3 jaar 8 maande 4 dae 15 ure oud


Corina Becker

. . . . is jy Cor of is jy Ina?
. . . . is jy man of vrou?
ons almal het nie ons name gekies nie,
maar ons almal kry elkeen 'n nuwe naam:

Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee ‘n wit keursteen, en op dié steen ‘n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang. (Revelation 2:17)

Wie oorwin, Ek sal hom ‘n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam. (Revelation 3:12)
3 jaar 8 maande 4 dae 15 ure oud


Hemel.
My Oumagrootjie het altyd gesê daar moet nie 'n "TE" aan iets verbonde wees nie. Dis wat ek vind in CN se skrywes, alles is "TE"
Die matige middeweg bly maar steeds die antwoord. Stem saam met Kobus, wees net NORMAAL.
3 jaar 8 maande 4 dae 22 ure oud


Hemel
Ek stem saam met Viooltjie. Jy sal maar 'n eensame tyd in die hemel hê. Net jy kan kwalifiseer volgens jou uitsprake.
Van my besware teen jou gebabbel is jou idee dat Jesus die valse profeet is.Waar kom jy daaraan? Dan jou uitsprake rondom die doop op die voorhoof, die merk aan die duim as ons stem, jou absolute beheptheid met seks en geslagsorgane, jou haat vir nieblankes,ag en nog so baie ander dat ek ook vervelig sal raak soos jy as ek aanhou.
Jy moet probeer normaal wees. Jy is nie nou nie.
3 jaar 8 maande 5 dae 1 uur oud


my reaksie op jou "respons"
Jou kop raas en jou interpretasies van die geskrifte stink.
3 jaar 8 maande 5 dae 3 ure oud


Aaaah, AA!
Ek wou ook iets hieroor sê, maar nou het jý. Dankie vir hierdie stuk van jou wat die spyker só óp die kop slaan.

Wat is in 'n naam? Alle name: CHRISTO, CHRIS, CHRISTIAAN, KRISJAN, CHRISTINE, CHRISTIEN, KRISTIEN, ENS, ENS, ENS, word afgelei van CHRISTUS. (Google maar daaroor.) En as Chris Nel dan teen CHRISTUS is, hoe maak hy met sy naam??????
3 jaar 8 maande 5 dae 3 ure oud


my respons



1 - dankie vir jou inset amper het ek dit gemis

2 - ek deel dit met my FACEBOOK vriende

3 - word Genesis interpreteer?

4 - ek dink ook soms ek is gek,
om waarheid aan iemand te verduidelik,
en hulle is hardnekkig,
maar ek het 'n opdrag:

Maar die huis van Israel sal na jou nie wil luister nie,
omdat hulle na My nie wil luister nie;
want die hele huis van Israel
het ‘n harde voorhoof
en ‘n ongevoelige hart.
Kyk, Ek maak jou aangesig hard
net soos hulle aangesig
en jou voorhoof hard net soos hulle voorhoof.
Jou voorhoof maak Ek hard soos ‘n diamant,
harder as ‘n rots;
jy mag nie vir hulle bevrees
of vir hulle verskrik wees nie,
omdat hulle ‘n wederstrewige huis is.
Verder het Hy vir my gesê:
Kind van Adam,
neem al my woorde wat Ek vir jou sal sê,
in jou hart op,
en hoor hulle met jou ore;
en kom,
gaan na die ballinge,
na die kinders van jou volk,
en spreek met hulle
en sê vir hulle:
So spreek ADONAY YHUH—of hulle al luister of nie.

5 - 1Ti_1:5 Maar die doel van die gebod is liefde
uit ‘n rein hart
en ‘n goeie gewete
en ‘n ongeveinsde geloof

6 - VIR DIE EERSTE KEER SKRYF JY IETS VAN SIN:

"en almal wat haat in hulle ronddra kom in die hel,
sommer al in hierdie lewe, punt."

. . . . dis hoekom hulle apartheid haat;
. . . . dis hoekom hulle waarheid haat;
. . . . dis hoekom hulle die tien gebooie haat

7 - die ander kommentare verg geen respons nie,
behalwe goeie raad:

"Gaan uit haar uit my volk" Op_18

Viooltjie lees wat ek oor die swarte geskryf het wat gedoop is;
. . . . is jy bekeerd en gedoop en doen jy die gebooie?
. . . . dan maak velkleur nie saak nie

8 - Rudi, as daar een ou is wat homself aanbid,
dan is dit jy.

groetnis en vrede vir julle
geteken Chris Nel 1:59 AM 2016-02-14
3 jaar 8 maande 5 dae 6 ure oud


hemel
Ja/nee. As hy dit maak tot in die hemel gaan hy beslis alleen daar wees. Ons ander skiet hopeloos te kort. En behoede ons as ons velle nie spierwit is nie. :-) Ek stem saam, dis die toestand van die hart wat belangrik is.
3 jaar 8 maande 5 dae 11 ure oud


Ano
hemel
Hiehiehie. So amper het ek hierdie stukkie gemis! :-)))))
3 jaar 8 maande 5 dae 18 ure oud


amen
amen.
ja swaer....party mense.....(mens moet n boompie buig as hy jonk is.....anders raak hy dikvellig..en aanbid himself..)
3 jaar 8 maande 5 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar