Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die mensbabas suig honger aan sy woordspeen
skuimend en grootogig word die slap pap opgedrink
en met elke nuwe lepel vol
poep duisende in gelid



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skitterend! Ons hoop maar die babas raak gou groot!
7 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 17 ure oud


Laggg! Jy is op jou stukke vandag! Skerp!
7 jaar 2 maande 1 dag 15 ure oud


JM
Fantasties kompak !!
7 jaar 2 maande 2 dae 15 ure oud



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar