Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



In die RSG HOEVERKLAARJYDIT
was daar blykbaar polemiek oor die begrip en geloofwaardigheid van evolusie en die ontstaan van Alles, en soos gewoonlik sal die KERK verskil van die WETENSKAP,
en sal die WETENSKAP verskil van die KERK:

● Jurie beweer dat die Bybel geen reg het om natuurwetenskap te betwyfel nie;
● Die Kerk beweer dat Jurie die geloofwaardigheid van waarheid van die Bybel skend.

Wie en wat is reg en wie is verkeerd?

Ons het 'n probleem wat nie opgelos kan word nie:
. . . . ons kan nie in tyd terugbeweeg om te gaan vasstel nie, behalwe die Geskiedenis.

Dag vir dag gebeur dinge op die aarde, en elke stukkie nuus, word iewers onthou en later opgeskryf, en dit is ons enigste bron van data van die verlede.

Die tweede probleem wat ons het is dat die kerkbybelvertalers, slinkse veranderinge aangebring het, wat die werklike begrip van die Bybel as geskiedenis bemoeilik, byv:

In Genesis 1:1 lees ons:

"In die begin het God die hemel en die aarde geskape".

. . . . maar as ons die Hebreeuse letters ondersoek, dan lees ons iets anders:

. . . . "Eers het YAH ALEV TAV gegenireer in ruimte en tyd",

wat die begrip 'n meer wetenskaplike inslag gee, want IEMAND moes iewers begin het met 'n wet of standaard om iets anders te meet om resultaat te kan gee.

Ek moet toegee, reg hier in die begin, dat wetenskaplikes hulself glo, dat geen IDEE die hele kosmos met objekte begin het nie, seker die grootste geloof in NIKS ooit kan wees, want alles in die wetenskap kan slegs ondersoek word as daar IETS is om te ondersoek.

Wetenskap is die [1] Observasie, [2] Identifikasie, [3] Beskrywing, [4] Ondersoek, van IETS,
en dan Teoretiese Verduideliking van die Fenomeen, maar geen wetenskaplike het die reg om die geskiedenis wat juis sekere feite bewys, van die hand te wys, omdat hulle teorie, nie daardie spesifieke fenomeen kan verkeerd bewys nie, en dikwels konkok wetenskaplikes lagwekkende bangmaakstories om die data van die Bybel te minag, byvoorbeeld:

Niemand het ooit geglo dat die hemelliggame plat objekte is nie, maar telkens sal hulle, soos Jurie, verwys na die onkunde van mense wat dink die aarde is plat. Dit is net nie waar nie, want altyd met sonsverduistering beweeg die Aarde tussen die Son en die Maan, en word die Aardbol duidelik daarop afgebeeld, en die Maan, was juis aan ons gegee om elke Nuwemaan, ter ere van die Skepper, Sy Skepping te herdenk, want die Maan was nie geskape tydens die skeppingsweek nie, maar het direk uit die hemel gekom, as voetsuk vir die Almagtige om die skeppingswerk deur Sy Woord te laat geskied, (vandaar die GROOT KNAL) want Sy Woord bevat alle Krag, want alles bestaan slegs uit energie as krag in die absolute vorm, en daarom kan geeste vergestalt, of deur materie beweeg of selfs in kerklikes en wetenskaplikes se koppe ingaan en hulle laat glo wat dIe gees wil hê hulle moet glo.

Ek wil nie my as wetenskaplike voorstel nie, maar lees die volgende en dink vir uself, waar die wetenskap staan, as hulle dit nog moet ontdek, en daarmee bedoel ek nie dat dit nie waar is nie, al wat ek bewys is dat wetenskap 'n wollerige ongedefinieerde bol is, want ons sal altyd slegs ten dele ken en weet:

quark

quark, any of a group of ELEMENTARY PARTICLES that are the basic constituents of all hadrons. Quarks have fractional charges of ½ or 2/3 of the basic charge of the electron or proton. There is evidence for five kinds, or flavors, of quarks: up, down, strange, charm, and bottom; a sixth, labeled top, has yet to be discovered. Each flavor of quark is believed to come in three varieties, differing in a property called color. The baryons, a subgroup of the hadrons that includes the proton and neutron, consist of three quarks. A proton consists of two up quarks and a down quark, and a neutron of two down quarks and an up quark. Three antiquarks make up the antibaryons. Mesons, the other subgroup, consist of a quark-antiquark pair. The Concise Columbia Encyclopedia.

Waar is die kontroversiële aspekte waaroor gedebateer word tussen wetenskaplikes en teoloë?

1 - die Begin
2 - die Hoender of die Eier
3 - die Adam en sy vrou
4 - die Vervloeking en devolusie
5 - die Begin van Homo Erectus
6 - die Genetiese Ingenieuring van Genetika
7 - die Verdelging van die Watervloed
8 - die Veranderde Planeet en Lewenssfeer
9 - die Evolusie van alle lewende organismes
10 - die Begin van Homo Sapiens
11 - die Genetiese Taalfenomena
12 - die Kontinentale Verskuiwing
13 - die Perimeternasies
14 - die Wet van Moraliteit
15 - die Profeet Daniel
16 - die Twee Manne wat die dood vrygespring het, Henog en Elia.
17 - die EEN wat self die dood kon oorwin
18 - die Tyd van die Einde
19 - die Oordeel
20 - die Herskeppingsweek

Dit is nie my bedoeling om in die gesprek betrokke te raak nie, want dit eindig op met dikbekke en haatspraak en minagting, maar al wat ek tekenne wil gee is dat die Geskiedenis die geskiedenis bevat van die verlede en ons kan dit nie ignoreer en dink ons kan meer ontdek as wat alreeds aan almal geskrewe gegee is nie. Wat wel kortkom is die ASEM VAN WAARHEID wat die begrip tot die kennis gee, want wat teoloë en wetenskaplikes doen sodra hulle iets ontdek, is om dit in boeke te verkoop en so hulself verryk met kennis wat in aller goedertrou aan hulle toevertrou is om juis te deel met die ander.

Hoekom bly die kontroversie voortleef in die debat?

Wetenskaplikes begryp nie die Faktor van die Raqia nie, en solank dit uit die ondersoek gelaat word, kry hulle verkeerde resultate.

Tweedens weier wetenskaplikes om te aanvaar dat al die spesies uniek ontwerp was in volwasse staat, sodat die Haan eers die Hen bevrug, voordat die eerste eier gelê kon word.

Net so was Adam se vrou uit Adam gekloon, en daarom het mans tepels.

Nog voor die geboorte van die eerste kind, is die Aarde vervloek en in staat van devolusie, m.a.w. dat dit slegter met die planeet gaan, sekonde vir sekonde, want die aarde se magneetveldsterkte halveer in magnitude elke 1,500 jaar, en was optimum presies 4,500 jaar gelde met die vloed om die raqia te suspendeer, en indien die aarde nog sou kon bestaan vir 1,500 jaar, sal die magneetveld so verswak dat dit geen atmosfeer sal kan dra nie.

Die eerste kind wat gebore is, was 'n hibried van Nachash met Adam se vrou en daarom vervloek met Velkleurdifferensie vir maklik identifisering van vervloeking. Terloops, dit is waarom die reënboog as nuwe teken gegee is vir identifikasie van vervloeking sodra APARTHEID afgeskaf is, en dit het in 1994 gebeur, en daarom is ons nou binne dekades van die Verdelging met Vuur.

Asof Homo Erectus nie genoeg was nie, gaan hulle en vermeng met primate om diermense te vorm: "Met ‘n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap hê soos ‘n mens met ‘n vrou het nie. Dit is ‘n gruwel. En jy mag met géén dier vleeslike gemeenskap hê om jou daardeur te verontreinig nie. ‘n Vrou mag ook nie voor ‘n dier gaan staan om daarmee te doen te hê nie. Dit is ‘n gruwelike vermenging. Verontreinig julle nie deur al hierdie dinge nie, want deur al hierdie dinge is die heidene verontreinig wat Ek voor julle uit verdryf. So het die land dan onrein geword; en Ek besoek sy ongeregtigheid daaraan, sodat die land sy inwoners uitspuug."

Geen wetenskaplike kan die konstruksie van die edifisse van Egipte verklaar, anders as om te erken dat die Reuse op die Aarde was, en dat met alle diere eksperimenteer is en vanwaar al die gedrogdiere vandaan kom, wat verdelg moes word, en in bewaring vir ons gehou is deur die vloed, en al die wetenskaplike snert oor die ouderdom van fossiele is dus gefabriseerde gekheid, want alle fossiele is presies ewe oud 4365 jaar presies.

Alle name van adam = genus van die Blanke,
word deur die Skepper gegee wat vooraf 'n stuk geskiedenis voorspel soos

'âdâm = adam = ruddy can show blood (through white skin)
chavvâh = eva = lifegiver
chay = beast = living thing
qayin = cain = fixity = strike = erect create
chănôk = Henog = to initiate discipline
nôach = Noag = rest
kena‛an = Kanaän = humiliated
'abrâm = abram = high father of AT (Alef Tav) procreator of Messiah
'abrâhâm = abraham = father of multitude
yitschâq = isaac = laughter mockery
ya‛ăqôb = jacob = heel catcher
yehôshûa = y'shua = YAH SAVE
yehôvâh = YAHOVAH = self Existent or eternal;
nûn = nun = father of Y'shua = perpetuity
peleg = peleg = earthquake
dânîyê'l = daniel = judge of EL
yiśrâ'êl = israel = he will rule as EL
'êl = EL = the Almighty
sarai = sarai = head person
sarah = sara = noble mistress . . . ensovoorts: geskiedenis in profetiese name

Jurie verwys na die LXX = septuaginta en dit is alles leuens want niemand kon nog ooit bewys het dat dit geskryf voor Messias nie. Intendeel is dit geskryf deur die Sanhedrin wat 70 manne was, juis om die geskrifte te verander omdat die werklike Messias wel uit die dood opgestaan het.

Dieselfde geld vir die vier evangelies, wat deur die Staat konfiskeer was en vertaal was en verander was om die keiser nie te na te kom nie.

Dieselfde geld vir kerk, wat totaal onbybels is, en geen christen glo wat in die Bybel staan nie; hulle glo die dogma van die kerk en die leerstelling van die akademici op universiteit, en daarom is daar 44,000 verskillende christen-kerk-denominasies wat almal met mekaar verskil.

om op te som

Wetenskaplikes en Teoloë is verkeerd; slegs DIE WOORD is WAARHEID.
Ons almal moet kies wie ons eer as MAKER van ALLES en SY NAAM aanroep.
Ons moet die TIEN GEBOOIE doen om genade te kry;
GLO is persoonlik, met bewysbare 'dit staan geskrywe'
Die BYBEL is nie 'n geloofsboek nie, maar ons voorvaders se geskiedenis,
wat juis die gebooie ontvang het as ons Genade en Testament om te mag erf.

shalom

Chris Nel 17:07 2015/05/17



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar